Get it on Google Play

Sabie Self Catering ApartmentsEnglish

Sabie Self Catering Apartments
Beskikbaarheid + Tariewe + Bespreking
Gas resensies
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 23 6th Ave
Sabie Town
Sabie
Kruger National Park Area
Mp
Kontak : Annelise Strydom
INT Tel : 074-9917304
Sel : 074-9917304
Deurgaans spesiale aanbiedinge beskikbaar.
KLIEK ASSEBLIEF HIER VIR BESONDERHEDE

Welkom by Sabie Selfsorg Eenhede. Geleë op die rand van die Sabie Vallei, Sabie, Mpumalanga. Die woonstelle is geleë binne maklike loop afstand van uitstekende restaurante en winkels.

AKKOMMODASIE

Woonstel vir 5 persone (Woonstel B)

  • Slaapkamer met koningin grootte bed
  • Slaapkamer met twee enkelbeddens
  • (kan opgemaak word in Koning grootte)
  • Enkelbed in leefarea
  • Beddegoed word voorsien
  • Badkamer met bad
  • Badkamer met stort
  • Badhanddoeke word voorsien
  • Ten volle toegeruste kombuis, insluitend vol grootte yskas / vrieskas
  • Sitkamer met TV 1,2,3, E en DSTV Hotel pakket.
  • Dek met braai en 'n uitsig oor die Sabie Vallei
  • Geleë op die boonste verdieping

Woonstel vir 3 persone (Woonstel C)

  • Slaapkamer met twee enkelbeddens
  • (kan opgemaak word in Koning grootte)
  • Enkelbed in leefarea
  • Linne word verskaf
  • Badkamer met stort
  • Handdoeke word voorsien
  • Ten volle toegeruste kombuis, insluitende vol grootte yskas / vrieskas
  • Sitkamer met TV 1,2,3, E en DSTV Hotel pakket.
  • Dek met braai en 'n uitsig oor die Sabie Vallei. Ingang op grondvloer.

Wat jy kan doen in en om Sabie (80km radius)

  • Besoek Watervalle
  • God's Window
  • Bourke's Luck potholes
  • 3 Rondawels & Blyde dam
  • Kruger Nasionale Park - Self of Begeleide toere.
  • Forel visvang
  • Staproetes
  • Sudwala Grotte
  • Bosbou Museum
  • Laeveld Botaniese tuine
  • Pelgrimsrus Historiese dorp
  • Gholf
  • Fiets & Bergfiets
  • Vierwiel Motorfietse
  • River Rafting (Rivier vlotry)
  • Bungee Jump
  • The Big Swing
  • Perdry
  • Helikopter vlugte / Mikro ligte vlugte / Wrm lg ballonne
  • Skyway roetes
  • Spelonke/grotte (Caving)
  • Shangana Cultural Village
  • Sy (silk) plaas toere
  • Elephant Experience
  • Spa behandelings
  • Eet, drink en ontspan ...

  • Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • MasterCard MasterCard
  • PayPal PayPal
  • Visa Visa
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Apartment A (open plan) (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin, enkel, enkel
  • Apartment B (Upstairs) (Slaap 5) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin
    • Slaapkamer 2 - enkel, enkel, enkel
  • Apartment C (Slaap 3) x 1
    • Slaapkamer 1 - enkel, koningin
  • Apartment D (Slaap 3) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin, enkel
  • Fasiliteite
  • gemeenskaplike swembad
  • haardroĆ«r
  • Persoonlike kluis in alle kamers
  • braai
  • braai / barbecue - communal and onsite
  • buite swembad
  • dakwaaiers
  • DSTV Hotel pakket
  • DSTV in eenheid
  • gediens
  • Golf (minder as 5km)
  • gratis toiletware
  • kombuis (volledig toegerus)
  • linne en handdoeke voorsien
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf in eenheid
  • muurbalbaan (minder as 5km)
  • natuurroete (minder as 2 km)
  • parkering op die terrein
  • perdry (minder as 50km)
  • perdry (minder as 5km)
  • private ingang
  • restaurant (loop afstand)
  • restaurant (minder as 300m)
  • restaurant (minder as 5km)
  • rolbal (minder as 5km)
  • stoof in eenheid
  • tee / koffie fasiliteite
  • verwarmers in eenheid
  • verwarming
  • visvang (minder as 3 km)
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • wi-fi / hotspot
  • yskas in eenheid
  • Spesiale KategorieĆ«
  • Interesante Blyplekkebesonderhede
    Why is your establishment interesting?
    Detail description : An easy walk to shops and restaurants. The size of our Apartments must be mentioned! It is a FULL apartment with lounge, kitchen, bathroom etc... Ranging from 58 Square meters to over 100 Square meters. They are fully serviced, daily. Free Wi Fi

  • Meer As 10 Gaste Verblyfbesonderhede
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
    Yes
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
13492 besigtings sedert 26 Jun, 2013.
Laas opgedateer op 15 Apr, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 5 years