Bly Plekke Logo
  • 1 of 13
    1/13 - Outside view from riverside
  • 2 of 13
    2/13 - View from balcony towards beach
  • 3 of 13
    3/13 - View from balcony towards river
  • 4 of 13
    4/13 - Balcony with gas braai
  • 5 of 13
    5/13 - Fully equipped kitchen
  • 6 of 13
    6/13 - Lounge and kitchen
  • 7 of 13
    7/13 - Lounge
  • 8 of 13
    8/13 - Main bedroom with sliding door to balcony
  • 9 of 13
    9/13 - Main on-suite bathroom
  • 10 of 13
    10/13 - 2nd bedroom
  • 11 of 13
    11/13 - 2nd on-suite bathroom
  • 12 of 13
    12/13 - Guests bathroom with shower
  • 13 of 13
    13/13 - 3rd Bedroom
  • 1 of 13
  • 2 of 13
  • 3 of 13
  • 4 of 13
  • 5 of 13
  • 6 of 13
  • 7 of 13
  • 8 of 13
  • 9 of 13
  • 10 of 13
  • 11 of 13
  • 12 of 13
  • 13 of 13
*Vanaf R2500
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Port Natal Rd, Hartenbos, Western Cape, South Africa
Kontak:Wendy Smit

Neem asseblief kennis
  • No Pets Allowed
Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • Riviera Wharf 13 (Slaap 0) x 1
    Bladsy Statistieke
    36695 besigtings sedert 05 Feb, 2013.
    Laas opgedateer op 16 Feb, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za

    Wharf 13 is 'n luukse, 3 slaapkamer selfsorg woonstel op die oewers van die Hartenbos-rivier, by die Riviera Hotel in Hartenbos. Hier sal u 'n verstommende en rustige atmosfeer geniet. Dit is 'n baie mooi versierde, luukse drie-slaapkamer woonstel, toegerus met 'n dubbel-bed in elke kamer, 'n bababedjie kan ook vir 'n baba voorsien word. Elke slaapkamer het 'n eie badkamer, twee is en-suite. Die oopplan woon/eetgebied en toegeruste kombuis, het asemrowende uitsig op Hartenbos-rivier en die see.

    Gaste by die Wharf se luukse woonstelle is welkom om hulle dae slegs langs die hotel se swembad deur te bring, hulle maaltye by die restaurant te geniet en skemerkelkies by die dameskroeg, met uitsig oor die Hartenbos-rivier.

    Wharf 13 is sentraal geleë, naby Hartenbos se middedorp en slegs minute se reistyd na gewilde toeriste-aanloklikhede van die gebied. Die Riviera Hotel is slegs 750m vanaf Hartenbos se hoofstrand.

    Slaapplek vir maksimum 6 volwassenes (en 'n baba indien nodig)

    Geriewe van Wharf 13

    • Stoof
    • Oond
    • Mikrogolfoond
    • Eetgerei en breekgoed
    • Skottelgoedwasser
    • Tv met vol DSTV-kanale
    • Ysmaker
    • Gas Braai op balkom
    • Wasmasjien en tuimeldroër
    • Swembad by die hotel
    • Braaigebied op die dek
    • Restaurant en dameskroeg op die perseel
    • Veilige parkering in motorhuis is beskikbaar
    • GEEN SKOONMAASKDIENS NIE
     
    Fasiliteite
    • WiFi
    • Wasmasjien in eenheid
    • Tuimeldroër in eenheid
    • Restaurant op die perseel
    • Parkering op die terrein
    • Buite swembad
    • Mediese geriewe (minder as 5km)
    • Meer op die terrein
    • Strand (minder as 500 m)
    Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    36695 besigtings sedert 05 Feb, 2013.
    Laas opgedateer op 16 Feb, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Kaartaansig
    Straataansig
    Beskikbaarheids kalender

    Riviera Wharf 13
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 13
      1/13 - Outside view from riverside
    • 2 of 13
      2/13 - View from balcony towards beach
    • 3 of 13
      3/13 - View from balcony towards river
    • 4 of 13
      4/13 - Balcony with gas braai
    • 5 of 13
      5/13 - Fully equipped kitchen
    • 6 of 13
      6/13 - Lounge and kitchen
    • 7 of 13
      7/13 - Lounge
    • 8 of 13
      8/13 - Main bedroom with sliding door to balcony
    • 9 of 13
      9/13 - Main on-suite bathroom
    • 10 of 13
      10/13 - 2nd bedroom
    • 11 of 13
      11/13 - 2nd on-suite bathroom
    • 12 of 13
      12/13 - Guests bathroom with shower
    • 13 of 13
      13/13 - 3rd Bedroom
    {{heading}}

    {{place.name}}

    {{place.category}}

    {{place.info}}

    Special Categories

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
    Riviera Wharf 13 - Hartenbos, Mossel Bay Verblyf.
    WTS App Browser