Get it on Google Play

At Rehoboth Lodge

Het u 'n probleem met
hierdie tariewe?

Help Blyplekke om hierdie inligting te verbeter deur aan ons terugvoering te gee.

Specials
Longer Stays Weekend Three night special
Valid from 1 Jan 2019 to 31 Dec 2019.

Extend your weekend stay to three nights for R 350 per person per night.

See normal rates information below.
January -December 2019
Rehoboth and Meerkat Lodges
R 395 per person per night on Weekends (Fri, Sat, Sun)
R 340 per person per night on weekdays (Mon - Thur)

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
50% Deposito om bespreking te bevestig. Slegs elektroniese oorplasings, bewys van betaling per E-pos.
Die balans voor aankoms. Slegs elektroniese oorplasings, bewys van betaling per E-pos.
Kansellasiebeleid
REHOBOTH&MEERKAT LODGE KANSELLASIEBELEID

Besprekings word gekanselleer:
Minder as 7 dae voor aankoms - verbeur die volle deposito.
Van 8 - 14 dae - verbeur 75% van die deposito.
Van 15 - 21 dae - 50% van die deposito word verbeur..
Van 22 - 28 dae - 25% van die deposito word verbeur.

In die geval van voortydige vertrek mag ons die volle besprekingsbedrag vereis.
Neem asseblief kennis dat 'n 5% administrasiefooi gehef word op alle terugbetalings.
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms 14h00
Vertrek 10h00
Reƫls/Voorwaardes
Ons vereis 'n minimum verblyf van 2 nagte, 3 nagte vir langnaweke.

Ons vereis 'n minimum verblyf van 4 gaste per nag by Rehonoth Gastehuis en 2 gaste per nag by Meerkat gastehuis.