Hierdie villa is geleë op die 14de skoonveld van Selborne-gholfbaan en word privaat besit. Dit bied veilige selfsorg verblyf vir agt mense …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
…sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Wee Ben is een van 'n klein, uitgesoekte groep van eiendomme, in Southbroom met direkte toegang tot lieflike, uitgestrekte strande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Home bied skouspelagtige en onbelemmerde uitsigte oor die see en die strand. Die tuin kyk reguit op die strand wat 150m direk voor die huis is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Highrocks Beach House was in 2014 en 2015 gekies as een van die Top Tien Strandhuise deur Getaway Magazine vir elegansie en bekostigbaarheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie gesofistikeerde & elegante meenthuis is geleë in 'n baie rustige hoekie in die suide van Southbroom, slegs 'n hanetreetjie van die …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie vakansiehuis in Scottburgh, is 'n eksklusiewe en luukse vakansiehuis, in 'n welige en rustige tuin met 'n see -uitsig, swembad en 'n trampolien …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.