Bly Plekke Logo
  • 1 of 29
    1/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 2 of 29
    2/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay, South Coast
  • 3 of 29
    3/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 4 of 29
    4/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 5 of 29
    5/29 - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay, South Coast
  • 6 of 29
    6/29 - Leisure Bay Self Catering Apartment Accommodation - Peter Pan Place
  • 7 of 29
    7/29 - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay, South Coast
  • 8 of 29
    8/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 9 of 29
    9/29 - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay, South Coast
  • 10 of 29
    10/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 11 of 29
    11/29 - Peter Pan Place, Leisure Bay Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 12 of 29
    12/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 13 of 29
    13/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 14 of 29
    14/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 15 of 29
    15/29 - Peter Pan Place - Leisure Bay Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 16 of 29
    16/29 - Leisure Bay Self Catering Holiday Apartment Accommodation - Peter Pan Place
  • 17 of 29
    17/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 18 of 29
    18/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 19 of 29
    19/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 20 of 29
    20/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 21 of 29
    21/29
  • 22 of 29
    22/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 23 of 29
    23/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 24 of 29
    24/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 25 of 29
    25/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 26 of 29
    26/29
  • 27 of 29
    27/29
  • 28 of 29
    28/29 - Peter Pan Place - Leisure Bay Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 29 of 29
    29/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 1 of 29
  • 2 of 29
  • 3 of 29
  • 4 of 29
  • 5 of 29
  • 6 of 29
  • 7 of 29
  • 8 of 29
  • 9 of 29
  • 10 of 29
  • 11 of 29
  • 12 of 29
  • 13 of 29
  • 14 of 29
  • 15 of 29
  • 16 of 29
  • 17 of 29
  • 18 of 29
  • 19 of 29
  • 20 of 29
  • 21 of 29
  • 22 of 29
  • 23 of 29
  • 24 of 29
  • 25 of 29
  • 26 of 29
  • 27 of 29
  • 28 of 29
  • 29 of 29
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Corner Torquay / Seaton Avenues , Lot 533 , Leisure Bay , South Coast , KwaZulu-Natal , South Africa
Tel:+27-39-3192475
Faks:+27-39-3192475

Betalings Opsies
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
Uitleg Slaapgeriewe
  • Peter Pan Place (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - enkel, enkel
    • Slaapkamer 3 - enkel, enkel
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    no information

    The following apply
     Sufficient parking space
     Internet connection
     Wireless internet connection
     A specified area for coaches and buses to stop to allow delegates and guests to embark and disembark safely

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    no information

Bladsy Statistieke
87008 besigtings sedert 14 May, 2003.
Laas opgedateer op 13 Dec, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 16 years

Die pragtige strande by Leisure Bay is ongetwyfeld die aantrekkingskrag van die Suidkus!

Peter Pan Place is 'n volledig toegeruste duplex selfsorg eenheid (slaap 6 mense) en bied gemaklike, ruim selfsorgverblyf wat deur 2.5 hektaar lowerryke plante en tuin omring word met ‘n swembad en speelpark vir kinders. Daar is 15 eenhede.

Did is gerieflik geleë en stap afstand (200 meter) van 2 asemrowende strande, Kids Beach en Peter Pan Bay.

Hier leef mens baie na aan die natuur en tog is mens te midde van heerlike, topklas ontspanningsgeriewe en baie veilige omgewing. Die eenhede het almal ‘n alarm stelsel in en is gekoppel aan die sekuriteits maatskappy.

Die Eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. (Boonste vertrekke)

Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n Queen grootte-bed. Die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens in.
Daar is 'n badkamer met 'n bad, toilet, en wasbak met ‘n aparte stort.

Onderste Vertrekke

Badkamer met toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea het gemaklike banke, 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. DStv Premium kan teen R65 per dag gehuur word of gaste kan hul eie slimkaart en dekodeerder bring. Ruim eetkamer met 'n etenstafel en stoele vir 6 mense.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en oorgenoeg ingeboude kaste en ander toebehore.

Die leefarea lei na 'n veranda met eie braaiplek en stoepmeubels vir heerlik buite eet terwyl mens die lieflike tuin geniet waar jy die kinders kan sien speel op die grasperk of by die speelpark.

Een toesluit motorhuis met buite stort (warm en koue water) vir wanneer jy van die strand terugkeer

Wastrof en wasgoeddraad in agterplaas van eenheid.

Gemeenskaplike wassery op perseel.

By Peter Pan Place kan jy heerlik ontspan, die natuur bewonder en kwaliteittyd saam met jou geliefdes spandeer.

Ons deel dit graag met gesinne wat die natuur en gesonde gesinswaardes koester.

Fasiliteite
  • Gemeenskaplike swembad
  • Buite swembad
  • Buite swembadjie
  • Nie gediens
  • Op aanvraag bedien
  • Parkering op die terrein
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Toesluit motorhuis
  • Tuimeldroër
  • Wasgeriewe
  • Wasmasjien op die terrein
  • Wifi Available
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    no information

    The following apply
     Sufficient parking space
     Internet connection
     Wireless internet connection
     A specified area for coaches and buses to stop to allow delegates and guests to embark and disembark safely

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    no information

Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    Op die R61 hoof pad van af Durban, ( 30 km van Margate en 7 km van Port Edward) draai links by die tweede afrit van Leisure Bay (Torquay Laan) Ry tot by die vurk en kennisgewing bord, hou links tot by Seaton straat, draai links, 60 meter, kantoor op linker kant waar u die sleutels afhaal.
Aanwysings
Op die R61 hoof pad van af Durban, ( 30 km van Margate en 7 km van Port Edward) draai links by die tweede afrit van Leisure Bay (Torquay Laan) Ry tot by die vurk en kennisgewing bord, hou links tot by Seaton straat, draai links, 60 meter, kantoor op linker kant waar u die sleutels afhaal.
Bladsy Statistieke
87008 besigtings sedert 14 May, 2003.
Laas opgedateer op 13 Dec, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 16 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Peter Pan Place
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
  • 1 of 29
    1/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 2 of 29
    2/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay, South Coast
  • 3 of 29
    3/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 4 of 29
    4/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 5 of 29
    5/29 - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay, South Coast
  • 6 of 29
    6/29 - Leisure Bay Self Catering Apartment Accommodation - Peter Pan Place
  • 7 of 29
    7/29 - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay, South Coast
  • 8 of 29
    8/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 9 of 29
    9/29 - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay, South Coast
  • 10 of 29
    10/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 11 of 29
    11/29 - Peter Pan Place, Leisure Bay Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 12 of 29
    12/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 13 of 29
    13/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 14 of 29
    14/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 15 of 29
    15/29 - Peter Pan Place - Leisure Bay Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 16 of 29
    16/29 - Leisure Bay Self Catering Holiday Apartment Accommodation - Peter Pan Place
  • 17 of 29
    17/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 18 of 29
    18/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 19 of 29
    19/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 20 of 29
    20/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 21 of 29
    21/29
  • 22 of 29
    22/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 23 of 29
    23/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 24 of 29
    24/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 25 of 29
    25/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
  • 26 of 29
    26/29
  • 27 of 29
    27/29
  • 28 of 29
    28/29 - Peter Pan Place - Leisure Bay Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 29 of 29
    29/29 - Peter Pan Place - Self Catering Apartment Accommodation in Leisure Bay
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2022 blyplekke_live
Peter Pan Place - Leisurebaai Akkommodasie.
WTS App Browser