Bly Plekke Logo
  • 1 of 16
    1/16 - Swimming pool - Palm Valley Inn's self-catering Hartbeespoort
  • 2 of 16
    2/16 - Reception Entrance - Palm Valley Inn's self-catering Hartbeespoort
  • 3 of 16
    3/16 - Hartbeespoortdam
  • 4 of 16
    4/16 - Patio - Palm Valley Inn's self-catering Hartbeespoort
  • 5 of 16
    5/16 - Balcony
  • 6 of 16
    6/16 - Balcony View
  • 7 of 16
    7/16 - Suite Kitchen - Palm Valley Inn's self-catering Hartbeespoort
  • 8 of 16
    8/16 - 2 Bedroom apartment Living room
  • 9 of 16
    9/16 - 2 Bedroom apartment main bedroom
  • 10 of 16
    10/16 - 2 Bedroom apartment main bedroom
  • 11 of 16
    11/16 - 2 bedroom apartment guest room
  • 12 of 16
    12/16 - 3 bedroom apartment guest room
  • 13 of 16
    13/16 - 3 bedroom apartment Bathroom
  • 14 of 16
    14/16 - Suite main bathroom
  • 15 of 16
    15/16 - 2 bedroom apartment Bath room
  • 16 of 16
    16/16 - 1 bedroom apartment bathroom
  • 1 of 16
  • 2 of 16
  • 3 of 16
  • 4 of 16
  • 5 of 16
  • 6 of 16
  • 7 of 16
  • 8 of 16
  • 9 of 16
  • 10 of 16
  • 11 of 16
  • 12 of 16
  • 13 of 16
  • 14 of 16
  • 15 of 16
  • 16 of 16
*Vanaf R2750
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewingsOndersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:10 Monica Street, Schoemansville, Hartbeespoort, North West, South Africa
Kontak:Christelle Kirsten
Tel  :+27-12-2531923
Fax  :+27-86-5450138
Cell  :+27-82-8923107

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    16
    The following apply
     Restroom accessible
     Kitchen accessible
     Audio – visual equipment (request details)
     Sufficient parking space
     Fully staffed (cleaning, servers etc.)
     Wireless internet connection
     Air conditioning
     Liquor license
     Bar on-site
     Individual lockable storage available for storage of more valuable items

  • Visvang Verblyf - Varswater
    The following apply
     Can bring own fishing equipment
     Can bring own boat (no petrol motors)
     Catch and release
     Catch and keep

  • Gay Bestuur Akkommodasie
    Your establishment is gay managed?
     Yes

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    Palm Valley Inn is unique because of the built-in braai on the patio and the family can stay together in one apartment. Only 700 meters from the Hartbeespoort Dam and 1 km from the Aerial Cableway.

Bladsy Statistieke
94447 besigtings sedert 07 May, 2009.
Laas opgedateer op 22 May, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Palm Valley Inn is selfsorg-woonstelle, geleë in Hartbeespoort, met die treffende Magaliesberg as agtergrond en die water van Hartbeespoortdam op die voorgrond.

  • Sun City en die Lost City is net 90 minute se reistyd weg
  • Pilanesberg Nasionale Park is net 90 minute se reistyd weg
  • Net 30 minute vanaf Johannesburg, 20 minute vanaf Pretoria

Hierdie oopplan, selfsorg woonstelle is gerieflike, ruim 1, 2 / 3 slaapkamers, 'n woonkamer met lugsorg, badkamer, DSTV (hotel pakket), kombuis (toegerus met stoof, kookgereedskap en breekware), met ingeboude braaigerief op die stoep. Die hoofslaapkamers het 'n kluis en 'n haardroër. Al die slaapkamers het plafonwaaiers. Ontbyt-, middag- en aandetes kan op versoek voorsien word. Selfs vir ons korporatiewe gaste kan ons met 'n ontbyt/middagete/pakkie voorsien (reël asseblief net vooraf).

Indien u nie 'n dam-entoesias is nie, kan u in die sitkamer na mooi musiek luister waar daar ook dikwels goeie geselskap is. U kan die plonspoel geniet en daar 'n sonbad neem. Palm Valley Inn is naby die Oewerklub wat 'n gewilde piekniekplek is. Daar is ook bootritte beskikbaar. Booteienaars kan hulle bote by die Oewerklub lanseer. Palm Valley Inn het veilige parkeerplek vir die bote.

Daar is veilige parkeerplek op die terrein, met nagwagte, vir u gemoedsrus. Kamerdiens is na u nagrus beskikbaar. Daar kan ook vir wasgoed-diens gereël word.

Of u vir sake, spanbou, kongres, ander spesiale geleenthede, of net vir 'n wegbreek wil kom, kom na ons toe... en word hartlik ontvang in 'n vriendelike omgewing wat u sal laat tuisvoel, so, asof u by u eie huis is.

Kamers

Ons woonstelle is stylvol, versierde oopplan-eenhede, met ruim gerief om by die omgewing in te skakel.

  • Grondvloer-woonstelle (1 -8) met eie tuin.
  • Woonstelle met slegs storte (17 - 20). Al die ander eenhede het 'n bad en aparte stort.
  • 1 slaapkamer-woonstelle het 1x koningins-grootte beddens.
  • 2 slaapkamer-woonstelle het 1x koningins-grootte en 2x enkelbeddens, behalwe woonstel 20, wat 2x dubbelbeddens het.
  • 3 Slaapkamer-woonstelle het 2x konings-grootte en 2x enkelbeddens.
  • Suites is toegerus met 'n spa-bad.

Kongres-gerief

15 Afgevaardigdes - U uitleg
40 Afgevaardigdes - Teater uitleg

Rede om Palm Valley Inn te besoek:

Palm Valley Inn is naby verskeie gholfbane (Pecanwood, Sun City, Shandy Lane, Magaliespark & Brits), Natuur-reservate, wêrelderfenis-terreine en nog baie ander toeriste-aanloklikhede soos diere- en reptielparke, gallerye, vlooimarkte en nog baie meer om van te kies.

  • Adlou Kunsgallery
  • Bill Harrop's Balloon Safaris
  • Chameleon Village Reptile Park
  • Chameleon Village
  • De Wildt Jagluiperd Sentrum
  • Hartbeespoort Akwarium
  • Lesedi Cultural Park
  • Monate Sitruskelder
  • Olifant-reservaat
  • The Lake Predator Park

Vermake

  • Kloof- en rotsklim
  • Mangwanani African Day Spa
  • Bootritte
  • Kongresse
  • Spanbou-vermake
  • Harbeespoort Avonture
  • Staproetes
  • Canopy Tours
  • Warmlugballonne
  • Ontspannings-terapie
  • Perdritte
  • Rivier-roei
  • Sun City pendel per bus
  • Lughawe-vervoer
  • Absail
  • Jet ski's
  • Verfbal
  • Skuba-duik
  • Olifant-ry
  • Vlerksweef
  • Quadfiets-ry

Uitstekende restaurante, kantiene, sprankelende naglewe.

Kom en ontspan by ons juweel in Harties.

 
Fasiliteite
  • WiFi
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Spa-geriewe
  • Gediens
  • Restaurante naby
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Geen rook in die huis nie
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Perdry (minder as 5km)
  • Verwarmers in eenheid
  • Gratis parkering
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DSTV
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Braai fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Lughawe oordragte
  • Lugversorging in sitkamer
  • Lugversorger (sommige eenhede)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
94447 besigtings sedert 07 May, 2009.
Laas opgedateer op 22 May, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Palm Valley Inn
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 16
    1/16 - Swimming pool - Palm Valley Inn's self-catering Hartbeespoort
  • 2 of 16
    2/16 - Reception Entrance - Palm Valley Inn's self-catering Hartbeespoort
  • 3 of 16
    3/16 - Hartbeespoortdam
  • 4 of 16
    4/16 - Patio - Palm Valley Inn's self-catering Hartbeespoort
  • 5 of 16
    5/16 - Balcony
  • 6 of 16
    6/16 - Balcony View
  • 7 of 16
    7/16 - Suite Kitchen - Palm Valley Inn's self-catering Hartbeespoort
  • 8 of 16
    8/16 - 2 Bedroom apartment Living room
  • 9 of 16
    9/16 - 2 Bedroom apartment main bedroom
  • 10 of 16
    10/16 - 2 Bedroom apartment main bedroom
  • 11 of 16
    11/16 - 2 bedroom apartment guest room
  • 12 of 16
    12/16 - 3 bedroom apartment guest room
  • 13 of 16
    13/16 - 3 bedroom apartment Bathroom
  • 14 of 16
    14/16 - Suite main bathroom
  • 15 of 16
    15/16 - 2 bedroom apartment Bath room
  • 16 of 16
    16/16 - 1 bedroom apartment bathroom
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Palm Valley Inn - Hartbeespoort Dam Verblyf.
WTS App Browser