Solar light has been added in and around the house. 10 Watt solar in lounge, dining area, kitchen and passage. Toilet- dish- washing water from 2200 liter JoJo tank. Must be boiled, if replaced by bottled water, for human consumption.
Welkom by Ocean View Beach house wat akkommodasie in Palm beach, suidkus aanbied.

Die see-uitsig van hierdie strandhuis sal jou asem wegslaan. Ons nooi jou om die suidkus en die Zulu Koningkryk te kom ontdek. Besoek Palm Beach met sy pragtige strande aan die warm Indiese Oseaan slegs 100 m van die huis af. Kom geniet 'n heerlike pot gholf aangesien ons in 'n prima gholfdestinasie geleë is naby ses tot kwaliteit gholfbane in Suid-Afrika.

Bring jou familie en geniet 'n warm vakansie in 'n moderne, veilige privaatbesit huis, omring met 'n pragtige tuin met 'n see-uitsig. Ideaal vir groepe van maksimum 8 mense met 4 slaapkamers en 3 badkamers. 2 slaapkamers is en-suite ...
Und ... "Wir sprechen Deutsch".

Die huis slaap agt. Eenslaapkamer en suite met 'n koningsgrootte bed. Drie slaapkamers deel 'n badkamer, een met 'n koningsgrootte bed en twee met twee enkelbeddens elk. Kinders (behalwe babas) word as 'n persoon beskou. (Jammer, geen troeteldiere).

Volledig toegeruste kombuis met mikrogolfoond, twee woonkamers; een op onderste vloer en een op die boonste vloer, beide met see-uitsigte en groot balkon op boonste vloer. Stapafstand van huis na strand is 100 meter. TV met DSTV verbinding teen bykomende koste.

Ons sorg vir die skoonmaak van die huis - voor en na die huurder se verblyf. Daaglikse skoonmaak moet deur die huurder gedoen word. Alle linne sal voorsien word, insluitende badhanddoeke. Streng geen strandhanddoeke.

24 uur monitor / gewapende reaksie alarm sisteem, DStv/TV, kroegyskas, een motorhuis en baie parkering. Sonlig is bygevoeg in en om die huis. 10 watt son in sitkamer, eetkamer, kombuis en gang. Water uit 2200 liter JoJo tenk. Moet vir menslike gebruik gekook word.

Jy kan tydens die wintermaande die wereld-bekende Sardienloop vanaf die balkon sien. Dit vind plaas vanaf Mei tot Julie wanneer biljoene sardiens noorwaarts beweeg teen die Ooskus van SA. Dit versoorsaak 'n groot geskommel agv van die dolfyne wat hul eet. Die skool sardiens is soms tot 7km lank en 1.5km wyd en duidelik sienbaar.

Daar is 'n pragtige 1800 vierkante meter tuin voor die huis. Die strand is net 100 m weg en is teen die Mpenyati Natuurreservaat - die 2de grootste vleiland in Suid-Afrika. Jy kan die braaifasiliteite en twee patio's geniet - op die onderste vloer en boonste vloer met 'n see-uitsig.

Daar is twee staproetes in die reservaat, bosbokke, fluiteende en 'n verskeidenheid voëlspesies in die bos en op die lagoon - geskik vir visvang, seilplankry en seilvaart. Die eiendom het 150º see-uitsig en walvisse, dolfyne, sardientjieloop en skepe kan gesien word.
Fasiliteite
  • stap (minder as 5km)
  • boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • bootritte (minder as 5km)
  • braai
  • braai / barbecue - communal and onsite
  • Casino (minder as 10 km)
  • DSTV
  • DSTV in eenheid
  • duik (minder as 10 km)
  • Golf (minder as 5km)
  • grootwild (minder as 30 km)
  • haaibesigtiging (minder as 10 km)
  • kano (minder as 5km)
  • kombuis (volledig toegerus)
  • kroegyskas
  • kroegyskas (sommige eenhede)
  • lewendige vermaak (minder as 3 km)
  • Malaria vry
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • meer (minder as 5km)
  • mikrogolf (sommige eenhede)
  • mikrogolf in eenheid
  • motorhuur (minder as 20km)
  • natuur roete op die terrein
  • natuurroete (minder as 2 km)
  • op gholflandgoed
  • parkering op die terrein
  • perdry (minder as 50km)
  • perdry (minder as 5km)
  • private entrance - outside rooms
  • private ingang
  • reptielpark (minder as 20km)
  • restaurant (minder as 5km)
  • rolbal (minder as 5km)
  • seiljag verhuur (minder as 5km)
  • skottelgoedwasser
  • skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • strand (absoluut op die strand)
  • strand (minder as 500 m)
  • strand (minder as 50m)
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kamer (nie-satelliet)
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • toaster
  • toesluit motorhuis
  • visvang (minder as 3 km)
  • Voël kyk
  • walviskyk (minder as 10 km)
  • walviskyk op die terrein
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • weber braai

Rigting aanwysings
  • From Durban, follow the N2 South for 130 km.
  • 20 km after Margate take the ‘Palm Beach’ 2nd turn-off, Prince Henry to the left.
  • Then cross the stop street and follow Livingston drive to the corner of Potgieter street - Lot 68..

GPS co-ordinates:

30° 58′ 58.28 ″ S or 30.982427 S;
30° 16′ 35.69″ E   or 30.275823 E


Note:

Ocean View Beach House is situated 20 km from Margate and 1hr 15 min from Durban.

Ocean View Beach House offers 3 star graded accommodation in Palm Beach, South Coast.