Get it on Google Play

Neethlings Place

Het u 'n probleem met
hierdie tariewe?

Help Blyplekke om hierdie inligting te verbeter deur aan ons terugvoering te gee.

Specials
- SAVE 10% - Mid Week Special

10 % Discount on midweek bookings Monday to Thrursday except long weekends.

See normal rates information below.

R450pppn

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
50% Deposito met bespreking
Volle betaling 3 weke voor aankoms.
Kansellasiebeleid
Kansellasie langer as 30 dae voor aankoms, volle terugbetaling.
Geen terugbetaling vir kansellasie vir 7 dae of minder voor aankoms.
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms 14h00.
Vertrek 11h00.