Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - Meermin Cottage - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 2 of 8
    2/8 - Enclosed Sun Porch - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 3 of 8
    3/8 - Fully equipped kitchen - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 4 of 8
    4/8 - Shaded patio with BBQ - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 5 of 8
    5/8 - Open plan TV lounge - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 6 of 8
    6/8 - Main bedroom - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 7 of 8
    7/8 - Main bedroom - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 8 of 8
    8/8 - Bathroom - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:14 Meermin Street, Cape St. Francis, Eastern Cape, South Africa
Kontak:Nanette or John Stanley
Cell (1) :+27-82-5574825
Cell (2) :+27-82-3771986

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • MEERMIN COTTAGE (Slaap 5) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    5
    The following apply
     Designated parking area
     Sufficient parking space
     Good lighting that can be operated independently

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    World renowned surfing destination. Bespoke vacation destination surrounded by nature reserves. Pristine beach. Popular cycling and kyaking routes.

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle set trails

Bladsy Statistieke
30264 besigtings sedert 23 Oct, 2006.
Laas opgedateer op 27 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Meermin Cottage is ‘n ruim netjiese Selfversorgende eenheid in Kaap St. Francis in die Ooskaap.

Dit is 125 kilometer van Port Elizabeth lughawe en op die tuinroete na Kaapstad.

Die eienaars is gasvry en hulpvaardig om gaste tuis en welkom te laat voel.

Die eenheid kan vyf persone huisves en bestaan uit:

‘n Privaat ingang

Hoofslaapkamer met ekstra lengte dubbelbed, kraakvars linne, bedkassies, lampe en hangkas.

Sitkamer area met twee enkelbeddens, gemakstoele, koffietafel, bedtafeltjies, laaiekas, TV en DVD speler.

Kombuis is ten volle toegerus met ‘n mikrogolf, ys en vrieskas, eetgerei, elektriese braaipan, rooster, oond en ‘n brandblusser.

Sonkamer met glasvensters wat uitkyk op ‘n tuin. Dit is toegerus met ‘n eetkamerstel, enkelbed en gemakstoele . . . ‘n lekker leeshoekie!

Badkamer met stort, toilet, wasbak en sagte badhandoeke. ‘n Buitestort met warm water is ook baie gerieflik vir afspoel na ‘n oggend op die strand.

Strandhandoeke word nie voorsien nie.

Braaiplek en tuin Die groot braai area in die tuin beskik oor heerlike koelte bome met ‘n groot tafel, stoele en alle braai gereedskap . . . gereed vir gesellige vakansie kuier.

Parkering daar is onderdak parkering vir twee motors wat beveilig word deur alarm “beams”

Sekuriteit - die eenheid het sy eie alarm stelsel

Meermin Cottage is ‘n nie rokers area en troeteldiere word nie toegelaat nie


Interressante aktiwiteite om in die omgewing van Meermin Cottage aan deel te neem

1. Die see met sy drie kilometer lange strand van fyn wit sand is twee minute se stap van Meermin Cottage. Dit strek van die vuurtoring tot by Shark Point.

2. Die vuurtoring is ‘n nasionale monument wat in 1878 voltooi is. Dit is beslis ‘n besoek werd in die dag, asook in die aand.

3. Verskeie pragtige voetslaan en fietsry paaie bied geleenheid om die fynbos, bosbokke, grysbokkies, voëls en ander diersoorte te leer ken en skouspelagtige uitsigte van rotse en see te geniet.

4. Daar is baie restaurante, koffie kroeggies en ander winkels in die omgewing wat jy op jou tyd kan ontdek en jou voorade aan te vul.

5. Die interressante klein hawe met vissersbote, seiljagte en Tjokkabote is by Port St. Francis. Vanaf die hawe kan jy op ‘n hengel ekspedisie gaan of ‘n walvis en dolfyne besigtings vaart meemaak. Daar is ook ‘n klein boot hawe waar vandaanjy kan vertrek op ‘n kanaal of rivier.

6. Kaap St. Francis is wêreld bekend vir branderry. Daar is ook goeie hengel plekke. Die strand is veilig vir swem en daar is lewensredders aan diens tydens die somer vakansie tyd. Ander watersport kan ook geniet word.

Ons is ook trots op ‘n binnehuise verhitte swembad waar jy kan oefen of water arobiese klasse kan bywoon.

7. Vir golfers is daar twee luukse golfbane in die omgewing beskikbaar, asook twee ander binne 30 kilometer.

8. ‘n Goeie pot tennis kan ook op die twee bane in Kaap St. Francis gespeel word. Daar is meer bane in St. Francisbaai asook muurbal bane.

9. Fietsry entoesiaste en drawwers het ‘n keuse van verskeie pragtige roetes.

10. Lombardini wildsplaas is 30 kilometer ver en bied wildsritte aan.

11. Mediese dienste, skoonheids - en masseer salonne is beskikbaar.

12. ‘n Privaat lughawe, 15 kilometer van Kaap St. Francis kan by St. Francis Fields (Airpark) gebruik word.

Fasiliteite
  • Restaurante naby
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Krag omskakelaar
  • Parkering op die terrein
  • Geen rook in die huis nie
  • Bergfietsry
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Malaria vry
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Jag (minder as 30 km)
  • Verwarmers in eenheid
  • Gelei natuuruitstappies
  • Kragopwekker
  • Gratis parkering
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DVD speler
  • Fietsroetes
  • Braai fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Lughawe oordragte
  • Op aanvraag bedien
  • Solar Power (Back-up)
  • Solar Power (Off-grid)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • WiFi nie aangebied nie
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
30264 besigtings sedert 23 Oct, 2006.
Laas opgedateer op 27 Feb, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Meermin Cottage
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 8
    1/8 - Meermin Cottage - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 2 of 8
    2/8 - Enclosed Sun Porch - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 3 of 8
    3/8 - Fully equipped kitchen - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 4 of 8
    4/8 - Shaded patio with BBQ - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 5 of 8
    5/8 - Open plan TV lounge - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 6 of 8
    6/8 - Main bedroom - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 7 of 8
    7/8 - Main bedroom - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
  • 8 of 8
    8/8 - Bathroom - Self Catering Cottage in Cape St. Francis
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Meermin Cottage - Cape St. Francis Verblyf.
WTS App Browser