Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14 - Aerial photograph - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 2 of 14
    2/14 - Bar / Lounge - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 3 of 14
    3/14 - Dining Room - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 4 of 14
    4/14 - Room - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 5 of 14
    5/14 - Room - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 6 of 14
    6/14 - Entrance - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 7 of 14
    7/14 - Garden - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 8 of 14
    8/14 - Garden - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 9 of 14
    9/14 - Lounge in self-catering cottage - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 10 of 14
    10/14 - Mahem kitchen cottage - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 11 of 14
    11/14 - Mahem herb garden - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 12 of 14
    12/14 - Mahem herb garden snow - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 13 of 14
    13/14 - Mahem gazebo snow - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 14 of 14
    14/14 - Boma - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14

Mahem B&B and Self Catering

Bed & Breakfast Accommodation In Memel

*Vanaf R395
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:No. 14 Generaal Botha Street, Memel, Free State, South Africa
Kontak:Jimmy Saunders
Cell  :+27-82-5658939

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • B&B Rooms (Slaap 13) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - double, single
    • Slaapkamer 3 - double
    • Slaapkamer 4 - double
    • Slaapkamer 5 - single, single
    • Slaapkamer 6 - double
  • Cottage (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - single, single
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
    • Slaapkamer 4 - double
Bladsy Statistieke
42269 besigtings sedert 06 Nov, 2003.
Laas opgedateer op 02 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Mahem B&B and Self Catering

Bed & Breakfast Accommodation In Memel

MAHEM Gastehuis is 'n landelike huis vernoem na die statige kraanvoël, met sy kroon, wat in die gebied voorkom.

Sedert 2003 het ons bekend geword vir ons hartlike, plaas-gasvryheid wat ons aan ons gaste bied, met die "tuis-weg-van-die-huis" ervaring. Hierdie  rustige onderneming skep 'n wonderlike verfrissende atmosfeer vir die moeë en gespanne stadsbewoner.

Ons bied moderne, luukse verblyf in 6 knus slaapkamers met privaat badkamers. Al die kamers het TV’s met sekere DSTV kanale. Tee en koffie is voorsien.

Ons bied nie aandetes aan nie maar daar is wel braaipakke beskikbaar. Daar is ook 'n restourant in die dorp.

Selfsorg Akkommodasie:

Ons bied ook 'n vier-bed kothuis met privaat badkamers, 'n vol toegeruste kombuis met 'n buite-boma.

Al die kamers het TV’s met sekere DSTV kanale. Tee en koffie is voorsien.

Aktiwiteite naby:

Mahem Gatehuis is die ideale basis om hierdie verstommende deel van ons land te ontdek en te verken. Aktiwiteite sluit in, berg-fietsry, avontuurlike motorfiets-ritte, staproetes, voëlkyk, skilderagtige ritte, 4x4 paaie, leeuplaas, geskenkwinkels, koffiewinkels, Seekoeivlei Natuurreservaat, Majuba-gevegsterrein, antiekwinkel en veel meer.

Ons wil u werklik bederf!

Fasiliteite
  • Fietsroetes
  • Gemeenskaplike TV-kamer
  • Wasgeriewe
  • Bergfietsry
  • Geen rook in die huis nie
  • Parkering op die terrein
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
42269 besigtings sedert 06 Nov, 2003.
Laas opgedateer op 02 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Mahem B&B and Self Catering
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 14
    1/14 - Aerial photograph - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 2 of 14
    2/14 - Bar / Lounge - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 3 of 14
    3/14 - Dining Room - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 4 of 14
    4/14 - Room - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 5 of 14
    5/14 - Room - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 6 of 14
    6/14 - Entrance - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 7 of 14
    7/14 - Garden - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 8 of 14
    8/14 - Garden - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 9 of 14
    9/14 - Lounge in self-catering cottage - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 10 of 14
    10/14 - Mahem kitchen cottage - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 11 of 14
    11/14 - Mahem herb garden - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 12 of 14
    12/14 - Mahem herb garden snow - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 13 of 14
    13/14 - Mahem gazebo snow - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
  • 14 of 14
    14/14 - Boma - Mahem B&B and Self Catering Memel, Free State
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Mahem B&B and Self Catering - Memel Verblyf.
WTS App Browser