Lincoln Cottages is beplan, ontwerp en uitgelê deur Ken en Monica Phillips. Die smaakvol versierde kothuise is met die hand gebou deur die eienaars, en dus weerspieël die akkommodasie die liefde, en toegewydheid tot perfeksie, van die eienaars.

Lincoln Cottages is geleë tussen inheemse Akasia bome in die rustige voorstad Lincoln Meade, in Pietermaritzburg. Ons bied 'n ideale basis vanwaar beide die sakeman en vakansieganger kan werk en die area verken, vir ‘n besigheid konvensie middagete, of om deel te neem aan die verskillende sportgeleenthede wat Maritzburg dikwels huisves, of bloot om te verken wat ons streek aan toeriste bied. Pietermaritzburg is die middelpunt van die Natal se Middelande, en is die hoofstad van KwaZulu-Natal. Die Stad speel dus 'n leidende rol in die ekonomie van die streek.

Lincoln Cottages strek oor meer as 'n driekwart akker en bestaan uit vier bed en ontbyt kothuise wat tot 16 gaste kan akkommodeer - almal versier met uitstaande dekor vir die kieskeurige reisiger. Alle die kothuise is toegerus met alles wat 'n mens nodig het, en maak voorsiening vir die behoeftes van diegene wat 'n "home away from home" vereis.

Die volgende is standaard kenmerke van al ons Kothuise:
  • Tee en koffie fasiliteite
  • Strykyster en strykplank.
  • Kredietkaart fasiliteite (Al die groot kredietkaarte word aanvaar)
  • Dakwaaiers en verwarmer
  • Gratis Wi-Fi
  • DSTV (Hotel pakket)
  • Haardroërs in elke kothuis
  • Parkering op die perseel agter afstandbeheerde hekke
  • Word daagliks gediens(Sondae uitgesluit)
  • Wasgoeddiens teen ‘n nominale koste.
  • Kinder vriendelik, kompleet met klimraam en buite speelarea
  • Gemeenskaplike swembad.
  • Strategies geleë naby winkelsentrums, mediese fasiliteite, verskeie skole, sport geriewe en vermaak fasiliteite
Plaaslike toerisme-aantreklikhede:
  • Stadsaal (begin van die Comrades marathon) - 7km, 11 min
  • Pmb Action Sport Krieket- 5km (7mins)
  • Midmardam ( Midmar Myl) - 40,5km, 36 min
  • Midlands Meander - 46,2 km, 37 min
  • King Shaka Lughawe - 102km, 1 uur 5 min
  • Pietermaritzburg Oribi-lughawe - 7,2km, 12 min
  • Liberty Mall - 10,1km, 17 min
  • Royal Agricultural Skougronde - 9,9km, 16 min
  • Duzi-rivier (Begin van Duzi-kano marathon) - 2,6km, 5 min
  • Universiteit van Kwa Zulu Natal - 5,2km, 10 min
  • Golden Horse Casino - 4,8km, 7 min
  • Drakensberge - 231km, 2 uur 43 min
  • Secret Gardens Wedding Venue - 10,4km, 18 min
  • Savannah Estate Wedding Venue
  • Pietermaritzburg Gholfklub  4km, 6 min
Lincoln Cottages is ook sentraal geleë vir baie van die verskillende skole, hospitale en ontspanningsgeriewe.

Die Kothuise

Die Nederberg Cottage

(Akkommodeer tot 4 persone)

Hierdie uitsonderlinge kothuis is ‘n tuiste weg van die huis Dit het 'n aparte slaapkamer en oopplan sitkamer, en ‘n quarry geteëlde stort. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningin grootte bed en twee enkelbeddens word voorsien in die sitkamer. Dit het 'n onderdak buite patio area wat geleë is onder 'n majestieuse Akasia boom.

Die Backsburg Cottage

(Akkommodeer tot 3 persone)

Hierdie kothuis kan tot drie mense akkommodeer. Dit is 'n groot kamer toegerus met twee enkelbeddens en 'n slaapbank. Daar is 'n en-suite stort area wat uit die kamer lei. Die unieke kenmerk van hierdie kothuis is die onderdak buite patio wat die beste uitsig oor die tuine het, asook die gemeenskaplike braai-area.

Die Obikwa woonstel

(Akkommodeer tot 5 persone)

Hierdie woonstel is aangrensend tot die hoofhuis. Dit is smaakvol versier en bestaan uit 'n hoofslaapkamer toegerus met 'n koningin grootte bed en 'n oopplan sitkamer wat 2 enkelbeddens kan akkommodeer. Dit het 'n aparte baba kamer wat toegerus is met 'n enkelbed.

Die Chateau Cottage

(Akkommodeer tot 6 persone)

Dit is die grootste van al ons kothuise. Dit het twee kamers, die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koning grootte bed (2 enkelbeddens saam) en die tweede slaapkamer is toegerus met twee enkelbeddens , en 'n verdere twee beddens is geleë in die sitkamer, indien nodig. Die badkamer spog met beide 'n stort en 'n bad.
  • Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • AA Recommended
Fasiliteite
  • haardroër
  • afstandbeheer sekuriteit
  • braai
  • braai (sommige eenhede)
  • braai - kommunale
  • braai / barbecue - communal and onsite
  • buite swembad
  • Casino (minder as 10 km)
  • dakwaaiers
  • DSTV in die kamer
  • DSTV in eenheid
  • elektroniese kluis
  • elektroniese kluis (sommige eenhede)
  • films / teater (minder as 5km)
  • Golf (minder as 5km)
  • internet fasiliteite
  • kano (minder as 5km)
  • kluis
  • kombuis (volledig toegerus)
  • kombuisie (sommige eenhede)
  • kroegyskas
  • linne en handdoeke voorsien
  • losstaande waaiers
  • lughawe (minder as 15km)
  • lughawe oordragte
  • lugversorger (sommige eenhede)
  • lugversorging in sitkamer
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf (sommige eenhede)
  • mikrogolf in eenheid
  • motorhuur (minder as 20km)
  • muurbalbaan (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • private ingang
  • private vliegveld (minder as 15km)
  • restaurant (minder as 300m)
  • restaurant (minder as 5km)
  • rolbal (minder as 5km)
  • son dek
  • spa-geriewe
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kamer (nie-satelliet)
  • Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
  • tuimeldroër
  • tuimeldroër in eenheid
  • verwarmers in eenheid
  • wasgeriewe
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • wasmasjien op die terrein
  • wheelchair friendly
  • wi-fi / hotspot
  • yskas in eenheid