Bly Plekke Logo
  • 1 of 11
    1/11 - View from balcony - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 2 of 11
    2/11 - Sitting room - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 3 of 11
    3/11 - Diningroom
  • 4 of 11
    4/11 - Sitting room
  • 5 of 11
    5/11 - Kitchen - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 6 of 11
    6/11 - Main Bedroom - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 7 of 11
    7/11 - Bedroom - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 8 of 11
    8/11 - 2nd Bedroom
  • 9 of 11
    9/11 - Bathroom - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 10 of 11
    10/11 - Dining room
  • 11 of 11
    11/11 - Balcony - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 1 of 11
  • 2 of 11
  • 3 of 11
  • 4 of 11
  • 5 of 11
  • 6 of 11
  • 7 of 11
  • 8 of 11
  • 9 of 11
  • 10 of 11
  • 11 of 11
*Vanaf R900
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Diaz Beach Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, Garden Route, Western Cape, South Africa

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    5
    The following apply

Ons Ondernemings
Bladsy Statistieke
58065 besigtings sedert 19 Mar, 2007.
Laas opgedateer op 12 Apr, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Dié woonstel is in Diasstrand op die Tuin- en Walvis-roete geleë tussen Hartenbos en Mosselbaai. Dit is in 'n sekuriteitskompleks met volledige toegangsbeheer en sekuriteit. Daar is ‘n hysbak in die verdieping gebou.

La Palma C12 is op die eerste verdieping (net bo grondvlak) en bied slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede kamer het 'n dubbelbed en enkelbed.
Die badkamer beskik oor 'n stort-oor-bad, en die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, stoof en oond en yskas.

Vanaf die woonstel is daar gedeeltelike see-uitsig en hoor jy die branders breek, terwyl jy 'n vleisie oor die kole braai by die ingeboude braai op die balkon.

Die Strand, Waterwurm, Verhitte Swembad, Geriefswinkel is tussen 50 en 100m vanaf die woonstel. Die Langeberg Mall, is alles net 1,5 km vanaf die woonstel.

Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. DStv is beskikbaar - gaste moet hul eie dekodeerder, koppelstukke asook simkaart saambring. Ons voorsien linne, maar gaste bring hul eie handdoeke.
Rook is verbode in die woonstel.

Please Note: La Palma C12 gebruik voorafbetaalde kaart-elektrisiteit, waarvoor gaste self verantwoordelik is.

 
Fasiliteite
  • Wasmasjien in eenheid
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Haaibesigtiging (minder as 10 km)
  • Parkering op die terrein
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Perdry (minder as 5km)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (absoluut op die strand)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
58065 besigtings sedert 19 Mar, 2007.
Laas opgedateer op 12 Apr, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

La Palma Villa C12
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 11
    1/11 - View from balcony - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 2 of 11
    2/11 - Sitting room - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 3 of 11
    3/11 - Diningroom
  • 4 of 11
    4/11 - Sitting room
  • 5 of 11
    5/11 - Kitchen - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 6 of 11
    6/11 - Main Bedroom - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 7 of 11
    7/11 - Bedroom - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 8 of 11
    8/11 - 2nd Bedroom
  • 9 of 11
    9/11 - Bathroom - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
  • 10 of 11
    10/11 - Dining room
  • 11 of 11
    11/11 - Balcony - La Palma Villa C12 - self catering Diaz Beach, Mossel Bay
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
La Palma Villa C12 - Mossel Bay Verblyf.
WTS App Browser