Get it on Google Play

La MerEnglish

  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeĆ« kennisgewings

La Mer
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 9 Strandloper Road
Paternoster
West Coast
Western Cape
South Africa
Kontak : Arita
Plaaslike Faks : 086-5486913
INT Faks : +27-86-5486913
Sel : 083-7012650

La Mer, (die see) bied gaste die geleentheid om in Paternoster, reg op die strand, slegs 15m van die hoogwatermerk te bly met asemrowende sonsondergange en uitsigte oor die eindlose strande. Beleef Paternoster as jy kyk hoe die vissermanne soggens vroeg met hul bootjies uitgaan om later met vangs terug te keer. Dit alles terwyl die reuk van die oseaan jou longe vul en die sagte gesus van golwe hoorbaar is.

Gedurende Augustus verander die landskap in n skouspel van kleur met die aanbreek van die blomme seisoen aan die Weskus. Besoek Tietiesbaai waar die Cape Columbine ligtoring n baken is.

Walvisse en dolfyne is gereelde besoekers en kan van die balkon gesien word terwyl daar rustig by n vuurtjie gesit kan word.

Hier is vele restaurante om van te kies en te keur as jy die dag nie kans sien vir self kosmaak nie.

La Mer kan 2 gaste akkommodeer en bied die volgende:

  • Koningingrootte bed met 100% wit katoen beddegoed en ekstra komberse vir koel nagte.
  • Volledige DSTV.
  • Badkamer area met stort.
  • Bad- en handehanddoek vir elke gas.
  • Waaier vir die somer en paneelverwarmer vir die winter.
  • Haardroer op versoek.
  • Klein kluis.
  • Kombuis met gas hob, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas.
  • Balkon/leef area, met braaiplek, wat oop of toe kan maak met groot stapeldeure en -vensters.
  • Gaste moet trappe kan baasraak.
  • Parkering op die perseel.
  • Geen rook binne La Mer nie. Geen kaartfasiliteite nie. Geen troeteldiere of kinders nie. Geen dagbesoekers nie.

  • Betalings Opsies
  • Kontant by aankoms Kontant by aankoms
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • La Mer (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
  • Fasiliteite
  • haardroĆ«r
  • boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • bootritte (minder as 5km)
  • braai
  • DSTV in die kamer
  • elektroniese kluis
  • elektroniese kluis (sommige eenhede)
  • kaggel
  • kano (minder as 5km)
  • kluis
  • kombuisie slegs
  • linne en handdoeke voorsien
  • mikrogolf in eenheid
  • natuurroete (minder as 2 km)
  • parkering op die terrein
  • perdry (minder as 5km)
  • private ingang
  • restaurant (loop afstand)
  • restaurant (minder as 300m)
  • restaurant (minder as 5km)
  • strand (absoluut op die strand)
  • strand (minder as 500 m)
  • strand (minder as 50m)
  • verwarming
  • visvang (minder as 3 km)
  • visvang op die terrein
  • walviskyk op die terrein
  • wi-fi / hotspot
  • yskas in eenheid
Ons Ondernemings
Aloe HaltJ'aime la Mer
Bladsy Statistieke
51343 besigtings sedert 20 Oct, 2008.
Laas opgedateer op 15 Jun, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 10 years