Bly Plekke Logo
  • 1 of 22
    1/22 - La Crete Sands no 5 view from unit
  • 2 of 22
    2/22 - Uvongo Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 3 of 22
    3/22 - Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 4 of 22
    4/22 - Uvongo Self Catering Holiday Apartment Accommodation - La Crete Sands
  • 5 of 22
    5/22 - La Crete Sands - Uvongo Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 6 of 22
    6/22 - Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 7 of 22
    7/22 - Uvongo Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 8 of 22
    8/22 - La Crete Sands - Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 9 of 22
    9/22 - Uvongo Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 10 of 22
    10/22 - Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 11 of 22
    11/22 - La Crete Sands no 5
  • 12 of 22
    12/22 - View from La Crete Sands no 5
  • 13 of 22
    13/22 - La Crete Sands no 6
  • 14 of 22
    14/22 - View of La Crete Sands & La Crete Sands 1
  • 15 of 22
    15/22 - Seaview from La Crete Sands no 9
  • 16 of 22
    16/22
  • 17 of 22
    17/22
  • 18 of 22
    18/22
  • 19 of 22
    19/22
  • 20 of 22
    20/22
  • 21 of 22
    21/22
  • 22 of 22
    22/22
  • 1 of 22
  • 2 of 22
  • 3 of 22
  • 4 of 22
  • 5 of 22
  • 6 of 22
  • 7 of 22
  • 8 of 22
  • 9 of 22
  • 10 of 22
  • 11 of 22
  • 12 of 22
  • 13 of 22
  • 14 of 22
  • 15 of 22
  • 16 of 22
  • 17 of 22
  • 18 of 22
  • 19 of 22
  • 20 of 22
  • 21 of 22
  • 22 of 22
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Beach Road, Uvongo, South Coast, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Luzelle Cilliers
Cell  :+27-83-3266329

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • La Crete Sands no 11 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - twin
  • La Crete Sands no 12 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - twin
    • Slaapkamer 3 - twin
  • La Crete Sands no 5 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - twin
    • Slaapkamer 3 - twin
  • La Crete Sands no 6 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - twin
    • Slaapkamer 3 - twin
  • La Crete Sands no 7 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - twin
    • Slaapkamer 3 - twin
Bladsy Statistieke
111991 besigtings sedert 20 Mar, 2007.
Laas opgedateer op 13 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

GELEE

Ons 5 woonstel eenhede (Nommers 5, 6, 7, 11, &12) is geleë in 'n pragtige strandfront kompleks, oorkant die getypoel en langs die swemstrand.

TIPE VERBLYF:

Hierdie luukse en moderne vakansie woonstelle het ‘n panoramiese 180 grade volle see-uitsig en jy kan die golwe sien breek vanuit al die woonstelle.

Die woonstelle kan 6 persone akkommodeer en is smaakvol gemeubileerd, elk met drie slaapkamers en twee badkamers.

Al die eenhede is selfsorgeenhede, het al die nodige kombuistoerusting soos bv. Stoof, yskas, asook ketel, broodrooster, strykyster, kooktoerusting en breekware.

Daar is TV’s met dekodeerders, die pakkette mag wissel tussen eenhede, maar meeste van die eenhede het die volle DSTV pakket. Al die linne vir die slaapkamers word ook voorsien.

Meeste van die sitkamers en slaapkamers het dakwaaiers en van die eenhede is ook toegerus met lugversorging.

Elke eenheid het hul eie private balkon met ‘n braai. Daar is toesluit motorhuise, afdakke, asook fasiliteit om ‘n sleepwa te parkeer, alles in 'n veilige kompleks met ‘n elektriese heining en met jou eie afstandbeheer vir die hek asook ‘n 24 uur sekuriteitswag vir jou gemoedsrus.

Die swembad is ook omhein en dit is dus veilig vir klein kindertjies om vrylik in die kompleks rond te kan beweeg.

Jy is binne loopafstand van 'n supermark, koffiewinkels, restaurant, videowinkel, drankwinkel, poskantoor, apteek, dokter se spreekkamer asook ‘n aksie kroeg / pizzeria, ens.

ANDER INTERESSANTE PLEKKE OM TE BESOEK:

Indien jy jou geluk wil toets, is die Wildekus Casino net 'n blote 30 km se ry weg. Daar is ook ‘n Wild Waves water park, restaurante en ander aktiwiteieite.

Gedurende die maande van Junie en Julie mag jy gelukkig genoeg wees om deel van die sardientjiekoors te wees, wanneer massas sardientjies op die strand uitspoel. Jy kan selfs op 'n bootrit gaan en die sardientjies van naby af beskou, of net op jou balkon sit en kyk hoe honderde voëls ( Malgasse of Cape gannets) in die water duik om hul deel van die vissies te kry. Die dolfyne swem en speel ook in die branders om die sardientjies te vang. Dit is ‘n onbeskryflike ervaring.

AKTIWITEITE

Jy is langs die mooiste, sonnige, beskutte, subtropiese strand met die pragtigste helderblou lug en waar jy in die warm Suid-Afrikaanse Indiese Oseaan kan loop of swem. Daar is haainette en lewensredders vir jou veiligheid en 'n pragtige waterval wat in die Lagoon loop tot in die see. Beslis een van die mooiste en gesogte strande aan die KZN se Suid-kus.

'n Vakansie in Uvongo is ideaal vir die hele gesin en daar is altyd iets om te doen, soos sommer net in die son te lê, swem, snorkel, body boarding, branderplank ry, draf, roei, plesierbote en pret op die strand. Vir die nie so avontuurlustiges, kan jy romanties wandel op die strand of die rotspoele deursoek vir plant- en seelewe.

Vir die ywerige visserman, is daar 'n gewilde hengelpier, en hengel kan ook vanaf die rotse gedoen word.

Die getypoel is geleë reg oorkant La Crete Sands , waar jy jou vroegoggend swem oefening kan doen of sommer net kyk hoe die kinders pret hê met die golwe wat oor die muur spoel.

Daar is ook ‘n klein hawe by Shelly Beach: (minder as 5km vanaf Uvongo) waar jy die volgende kan doen:

Diepsee hengel (verskeie charter maatskappye wat van Shelly Beach se hawe af werk), Power Rafting, Dolfyn en Walvis-kyk, skubaduik (loots plek vir Protea Banks en een van die beste haai duik terreine in die wêreld), Sardientjie loop (Kyk na die sardientjies van naby ) Beste sardyn besigtiging gedurende Junie en Julie.

Shelly Shopping Centre is ook minder as 5km van Uvongo af, daar meer as 100 winkels, insluitende al die groot ketting winkels (Woolworths, Edgars, Pick 'n Pay) Cinema kompleks (hou die kinders en volwassenes gelukkig op reëndae) en restaurante. As jy gholf speel is jy gelukkig want daar is ‘n hele paar gholfbane in die omgewing. Margate Country Club (5km), Port Shepstone buiteklub (15 km), Southbroom Country Club (20 km) en Wildekus buiteklub (30km)

ANDER PLEKKE VAN BELANG:

Staproetes en natuur reservate: Pure Venom Slang Park (Een van die grootste reptiel parke in Afrika) Riverbend Crocodile Farm, Leopard Rock (Koffie Plaas) (Die plaas is oop vir die publiek met daaglikse toere), Oribi Gorge- vir die avontuurlustiges , McBanana Leefstyl Sentrum.

LUGHAWENS:

Durban Internasionale Lughawe - 1 en ‘n half uur se ry,

Margate Lughawe - 15 min se ry,

Motor Huur en taxi's beskikbaar by Margate Lughawe

Mikroligte vlugte van Margate Lughawe.

 

Fasiliteite
  • Lughawe (minder as 15km)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Kluis
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien in eenheid
  • Wasmasjien op die terrein
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Private vliegveld (minder as 15km)
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
111991 besigtings sedert 20 Mar, 2007.
Laas opgedateer op 13 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

La Crete Sands
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 22
    1/22 - La Crete Sands no 5 view from unit
  • 2 of 22
    2/22 - Uvongo Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 3 of 22
    3/22 - Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 4 of 22
    4/22 - Uvongo Self Catering Holiday Apartment Accommodation - La Crete Sands
  • 5 of 22
    5/22 - La Crete Sands - Uvongo Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 6 of 22
    6/22 - Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 7 of 22
    7/22 - Uvongo Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 8 of 22
    8/22 - La Crete Sands - Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 9 of 22
    9/22 - Uvongo Self Catering Holiday Apartment Accommodation
  • 10 of 22
    10/22 - Self Catering Apartment Accommodation in Uvongo, South Coast
  • 11 of 22
    11/22 - La Crete Sands no 5
  • 12 of 22
    12/22 - View from La Crete Sands no 5
  • 13 of 22
    13/22 - La Crete Sands no 6
  • 14 of 22
    14/22 - View of La Crete Sands & La Crete Sands 1
  • 15 of 22
    15/22 - Seaview from La Crete Sands no 9
  • 16 of 22
    16/22
  • 17 of 22
    17/22
  • 18 of 22
    18/22
  • 19 of 22
    19/22
  • 20 of 22
    20/22
  • 21 of 22
    21/22
  • 22 of 22
    22/22
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
La Crete Sands - Uvongo Verblyf.
WTS App Browser