Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - A frame, sleeps 6 or 7 - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 2 of 12
    2/12 - Aframe - lounge, fireplace, dining room - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 3 of 12
    3/12 - Aframe - Kitchen
  • 4 of 12
    4/12 - Aframe - Mainroom on suite
  • 5 of 12
    5/12 - Aframe - One of rooms upstairs - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 6 of 12
    6/12 - Cottage 3 - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 7 of 12
    7/12 - Cottage 3 - Diningroom, lounge, fireplace - Champagne Valley Self Catering Accommodation
  • 8 of 12
    8/12 - Cottage 3 - Kitchen - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 9 of 12
    9/12 - Cottage 3 - Mainroom - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 10 of 12
    10/12 - Cottage 1 - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 11 of 12
    11/12 - Cottage 1 - Kitchen, Diningroom - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 12 of 12
    12/12 - Cottage 1 - Bedroom on suite - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Weltevreden Farm, Champagne Valley, Central Drakensburg, KwaZulu-Natal
Kontak:Hilda Thornhill
Tel:+27-36-4681502
Faks:+27-36-4681502
Sel:+27-84-9857213

Uitleg Slaapgeriewe
  • Unit1 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - tweeling
  • unit3 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - tweeling
  • unit4 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - tweeling
    • Slaapkamer 3 - tweeling
Bladsy Statistieke
51426 besigtings sedert 04 May, 2011.
Laas opgedateer op 19 Nov, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 10 years

Hill Billy Cottages is geleë op 'n werkende plaas (familie besigheid) in die Champagne Valley. Daar is 'n trop skape op die plaas, en die familie verskaf vars produkte aan hotelle.

Tussen 15:30-16:00, is vrugte, groente, melk, eiers, kaas en hoenders direk te koop van ons koelkamers, en op 'n Vrydag, is ekstra dik room is ook beskikbaar.

Die oprit na die eiendom is in ‘n laan van pekanneut bome, en die Champagne bergreeks bied 'n pragtige en dramatiese agtergrond vir die kothuise.

Daar is 'n swembad en Weber beskikbaar vir braai. Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Eenheid 1 - Akkommodeer 2 persone

  • Slaapkamer - 2 enkel beddens
  • Badkamer - stort, toilet en wasbak
  • Kombuis / eetkamer - ten volle toegeruste kombuis
  • TV - bring jou eie smart kaart om DSTV te kan kyk.
  • Handdoeke word voorsien (bring jou eie swem-handdoeke)
  • Elektriese komberse en verwarmer word verskaf


Eenheid 3 - Akkommodeer 4 persone

  • Slaapkamer - 2 kamers (1 x dubbelbed, 2 x enkel beddens)
  • Badkamer - bad, stort, toilet en wasbak
  • Oopplan sitkamer, eetkamer, en kombuis area
  • Kombuis ten volle toegerus - en het skottelgoedwasser
  • TV - bring jou eie smart kaart vir DSTV
  • Elektriese komberse en verwarmer word verskaf
  • Handdoeke word voorsien (bring jou eie swem-handdoeke)
  • Kyk uit oor Champagne Sports Gholfbaan


Eenheid 4- akkommodeer 6 persone

  • Slaapkamer - 3 kamers (hoof dubbelbed en-suite; 2de en 3de kamer het 2 enkel beddens elk)
  • Badkamer - en- suite (bad, toilet en wasbak) en aparte stort, toilet en wasbak
  • Groot sitkamer en eetkamer
  • Kombuis ten volle toegerus met skottelgoedwasser
  • Elektriese komberse
  • Handdoeke word voorsien (bring jou eie swemhanddoeke)
  • Kaggel geïnstalleer teen die winter


Vermaak naby :

  • Die plaas grens aan Champagne Sports Resort gholfbaan
  • Monks Cowl gholfbaan


Restaurante

  • Thokosiza
  • Wafel hut
  • Monks Cowl
  • Drakensberg Sun


Aktiwiteite

  • “Canopy Tours” (+ - 5km weg)
  • en staproetes / stap van Monks Cowl, Drakensberg Sun ens
  • Vierwiel motorfietse (Quads) en rivier vlotry  (river rafting)
  • Falcon Ridge (Voël skou)


Kuns / Kultuur

  • Ardmore Farm (Pottebakkery ens)
  • Drakensberg-koor Skool (3km weg)
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
51426 besigtings sedert 04 May, 2011.
Laas opgedateer op 19 Nov, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 10 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Hillbilly's Cottages
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
  • 1 of 12
    1/12 - A frame, sleeps 6 or 7 - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 2 of 12
    2/12 - Aframe - lounge, fireplace, dining room - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 3 of 12
    3/12 - Aframe - Kitchen
  • 4 of 12
    4/12 - Aframe - Mainroom on suite
  • 5 of 12
    5/12 - Aframe - One of rooms upstairs - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 6 of 12
    6/12 - Cottage 3 - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 7 of 12
    7/12 - Cottage 3 - Diningroom, lounge, fireplace - Champagne Valley Self Catering Accommodation
  • 8 of 12
    8/12 - Cottage 3 - Kitchen - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 9 of 12
    9/12 - Cottage 3 - Mainroom - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 10 of 12
    10/12 - Cottage 1 - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
  • 11 of 12
    11/12 - Cottage 1 - Kitchen, Diningroom - Self Catering Cottage Accommodation in Central Drakensberg
  • 12 of 12
    12/12 - Cottage 1 - Bedroom on suite - Champagne Valley Self Catering Cottage Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2021 blyplekke_live
Hillbilly's Cottages - Champagne Vallei Akkommodasie.
WTS App Browser