Get it on Google Play

Gaaikie at MabalingweEnglish

  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeĆ« kennisgewings

Gaaikie at Mabalingwe
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 206 Olievenfonten
Mabalingwe Nature Reserve
Bela Bela
Limpopo
South Africa
Kontak : Paula
Plaaslike Faks : 086-6969492
INT Faks : +27-86-6969492
Sel (1) : 083-4456638
Sel (2) : 072-6270921

Bela-Bela Accommodation

Gaaikie at Mabalingwe - Self Catering Accommodation in Bela-Bela

'n Selfsorg-berghut in privaatbesit bied slaapplek vir 4 persone {Maksimum 6}. Geleë in 'n groot 5 wildreservaat, omring deur vrylopende diere - slegs 90 minute se reistyd vanaf Pretoria.

Binnenshuis: 2 Ruim slaapkamers met privaat badkamers en 'n kombuisie. 1 Slaapkamer het 2x3/4 beddens en een stapelbed. 2de Slaapkamer het 'n koninginsgrootte bed.

Buitenshuis: Ruim toegemaakte stoep met braaigebied buite. Veilige onderdak parkeerplek vir een voertuig.

Ervaar Afrika in u eie voertuig tydens wildritte (Voertuig-permit sal uitgereik word). Of geniet 'n nagrit met opgeleide en gekwalifiseerde veldgidse om na die nagdiere, met ligte te gaan kyk. Smaaklike etes word in die restaurant bedien. Dit sluit 'n verskeidenheid van a-la-carte of buffet-etes met 'n mooi Afrika-tema in.

Gesinsvermaak: 'n Piekniek-area met swembad, winkel, braaiplek, tennisbane, muurbalbaan en mini-gholfbaan.

Die hoofkamp het warm en koue swembaddens, sauna, 'n dameskroeg, 'n jacuzzi en restaurant.

Gaan kyk na die wit leeus in 'n omheinde koppie saam met veldwagters van die reservaat. Warm en koue swembaddens by die woonwapark met 'n bergfiets-baan en verskeie programme vir kinders gedurende skoolvakansies. Die woonwapark het ook 'n winkel.

4x4 Paaie in die reservaat.

  • Betalings Opsies
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • 4 sleeper chalet (can sleep 6 ) (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - driekwart, driekwart
    • Slaapkamer 2 - koningin
  • Fasiliteite
  • grootwild
  • braai
  • DSTV (premie)
  • Golf (minder as 5km)
  • internet fasiliteite
  • jacuzzi
  • kombuisie slegs
  • kroeg/kroegsitkamer
  • mikrogolf in eenheid
  • muurbalbaan
  • parkering op die terrein
  • perdry op die terrein
  • private ingang
  • restaurant op die perseel
  • sauna / stoom kamer
  • tennisbaan
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • wildritte op die terrein
Bladsy Statistieke
17031 besigtings sedert 14 Nov, 2014.
Laas opgedateer op 27 May, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 4 years