Get it on Google Play

De Valle 4English

  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeĆ« kennisgewings

De Valle 4
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: Beach boulevard West
Diaz Beach
Mossel Bay
Western Cape
South Africa
Kontak : Inelia van der Merwe
Plaaslike Tel : 044-6920273
INT Tel : +27-44-6920273
Plaaslike Faks : 086-5273741
INT Faks : +27-86-5273741
Sel : 072-3423946

De Valle 4 is 'n grondvloer woonstel met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die stort is binne-in die bad. Dit is tenvolle toegerus en het `n skottelgoedwasser.

Geen trappe.

Die lieflike see uitsig sal enige persoon in die vakansie atmosfeer sit.

Parkeer jou voertuig in die motorhuis of onder die skadunet parkering en stap waar jy wil wees. Die woonstel is loop afstand vanaf pretpark, winkel, strand en hotel.

Kom geniet die ruim grasperk en swembad met die see in die agtergrond.

Geen diere word toegelaat nie.

  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • De Valle4 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - stapelbed
Bladsy Statistieke
5849 besigtings sedert 28 Nov, 2016.
Laas opgedateer op 25 Jan, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 2 years