Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14 - Shepherds Cottage
  • 2 of 14
    2/14 - Shepherds Cottage Kitchen
  • 3 of 14
    3/14 - Lounge Shepherds cottage
  • 4 of 14
    4/14 - Stable Cottage
  • 5 of 14
    5/14 - Stable Cottage Kitchen
  • 6 of 14
    6/14 - Main Bedroom Shepherds Cottage
  • 7 of 14
    7/14 - Vineyard Loft
  • 8 of 14
    8/14 - Guest bedroom Stable Cottage
  • 9 of 14
    9/14 - Vineyard Cottage
  • 10 of 14
    10/14 - Kitchen Vineyard Cottage
  • 11 of 14
    11/14 - Living area vineyard Loft
  • 12 of 14
    12/14 - Living area Vineyard Cottage
  • 13 of 14
    13/14 - Main Bedroom Vineyard Cottage
  • 14 of 14
    14/14 - Guest Bedroom Vineyard Loft
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14
*Vanaf R2200
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Voor-Paardeberg, Paarl, Western Cape, South Africa
Kontak:Liesl Schwella
Tel  :+27-21-8698072
Fax  :+27-21-8698072
Cell  :+27-79-4269922

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • PayPal PayPal
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • Shepherds cottage (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
  • Stable cottage (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
  • Vineyard Geduld Cottage (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
  • Vineyard Groeners Cottage (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
  • Vineyard September Loft (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
Spesiale Kategorieë
  • Gasteplaas Akkommodasie
    Is your establishment on a working farm?
     Yes

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle - free to explore

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
31233 besigtings sedert 21 Jul, 2010.
Laas opgedateer op 04 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Denneboom Vineyards and Wildlife is geleë in die bekende Voor-Paardeberg streek van die Paarl se wynlande en 'n spog-produseerder van wyn en olyfolie en verskaffer van 4-ster verbyf.

Ons verblyf het ontstaan uit die noodsaaklikheid om die ou geboue op die plaas te bewaar. Die Skaapwagters-kothuis dateer vanuit die 1800's. Dit is reg langs die ou wa-pad geleë wat gebruik was na Voor-Paardeberg. Wat dit betref, elke kothuis het sy eie storie vanuit 'n vroeër lewe, met sy eie bydrae tot die plaas. Hulle is baie belangrik en is 'n integrale deel van ons geskiedenis en steeds vir ons elke dag se lewe. Dit is iets wat ons koester - wat ons dwing om te strewe om ons gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Die Skaapwagters-kothuis en Stal-kothuis is geleë in die hart van 'n privaat wildreservaat, omring deur groot bome en uitsig op die pragtige bergreekse. Daar is 'n oorvloed van wild en voëls, insluitend springbok, eland, blouwildebeeste en zebras. 'n Ideale plek vir 'n ontspanne vakansie, weg van die woelige stadslewe. Elke kothuis kan tot 4 persone in twee slaapkamers huisves. Die hoofslaapkamer het 'n koningins-grootte bed met 'n goed toegeruste badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens met 'n eie badkamer, toegerus met 'n stort en die ander geriewe. Die kombuis is goed toegerus met 'n ys- en vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die woongebied het 'n kaggel en binnenhuise braaigeriewe. 'n Braaigebied is ook buite beskikbaar.

Die nuut gerestoureerde Wynland-kothuise is geleë op 'n ander deel van die plaas en word omring met wynlande en olyfbome. Hulle het ook 'n pragtige uitsig op die Paardeberg. Daar is twee semi-gekoppelde kothuise. Elkeen het twee lugversorgde slaapkamers met eie badkamers en het slaapplek vir tot 4 persone. Die hoofslaapkamer het 'n koningins-grootte bed en 'n goed toegeruste, moderne badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, 'n eie badkamer met 'n stort en ander geriewe. Die kombuis is goed toegerus met 'n ys- en vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die woongebied het 'n kaggel en 'n buite vuurmaakplek. Die kothuise het 'n klein swembad.  

Vermake en Aktiwiteite

  • Kyk na wild
  • Stap in die reservaat en op die plaas
  • Gaan saam met die werkers en werk self ook op die plaas
  • Gaan ry met u bergfiets
  • Gaan proe die wyne van Voor-Paardeberg
  • Fotografie
  • Doen die Paarl-wynroete
  • Kyk na die sterre
  • Verken die historiese Paarl en sy uitstekende restaurante
  • U kan ook by die res van ons werkers aansluit en help met die plaaswerk. Ons is seker dat u nuwe ondervinding met die verbreding van u kennis meer as genoeg beloning vir u pogings sal wees.

Troeteldiere

  • Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Fasiliteite
  • WiFi
  • Wasmasjien op die terrein
  • Tuimeldroër
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Op aanvraag bedien
  • Gediens
  • Restaurante naby
  • Private swembad (sommige eenhede)
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembadjie
  • Buite swembad
  • Geen rook in die huis nie
  • Natuurroete op die terrein
  • Bergfietsry
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Meer op die terrein
  • Internet fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Gratis parkering
  • Kaggel
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Fietsroetes
  • Gemeenskaplike swembad
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Braai fasiliteite
  • Kinder oppas diens
  • Lugversorger (sommige eenhede)
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    Koördinate
    33° 37' 47.28" S
    18° 51' 55.08" O
Aanwysings
Koördinate
33° 37' 47.28" S
18° 51' 55.08" O
Bladsy Statistieke
31233 besigtings sedert 21 Jul, 2010.
Laas opgedateer op 04 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Denneboom Vineyards and Wildlife
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 14
    1/14 - Shepherds Cottage
  • 2 of 14
    2/14 - Shepherds Cottage Kitchen
  • 3 of 14
    3/14 - Lounge Shepherds cottage
  • 4 of 14
    4/14 - Stable Cottage
  • 5 of 14
    5/14 - Stable Cottage Kitchen
  • 6 of 14
    6/14 - Main Bedroom Shepherds Cottage
  • 7 of 14
    7/14 - Vineyard Loft
  • 8 of 14
    8/14 - Guest bedroom Stable Cottage
  • 9 of 14
    9/14 - Vineyard Cottage
  • 10 of 14
    10/14 - Kitchen Vineyard Cottage
  • 11 of 14
    11/14 - Living area vineyard Loft
  • 12 of 14
    12/14 - Living area Vineyard Cottage
  • 13 of 14
    13/14 - Main Bedroom Vineyard Cottage
  • 14 of 14
    14/14 - Guest Bedroom Vineyard Loft
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Denneboom Vineyards and Wildlife - Voor-Paardeberg Verblyf.
WTS App Browser