Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Daisy's Beach House
Slide calendar from left to right
* Book Online

Daisy's Beach House - TARIEWE

2021 Tariewe:

Buite Seisoen: R950/ nag

Binne Seasoen: R2500/ nag
  • Minimum bly buite seisoen 2 nagte
  • Minimum bly binne seisoen 5 nagte

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
50% deposito om bespreking te verseker en die saldo ten minste 1 dag voor inskrywing.

Betaalopsies op Perseel:

Kontant
Elektroniese Fondsoorplasing
Kansellasiebeleid
Kansellasiebeleid: Streng

1 maand voor verblyf datum:
50% van u deposito is terugbetaalbaar indien u 1 maand of meer kanselleer voor u inskrywingsdatum.

2 weke voor verblyf datum:
25% van u deposito is terugbetaalbaar indien u tussen 1 maand en 2 weke voor u inskrywing kanselleer.

Minder as 2 weke voor verblyf datum:
0% van u deposito is terugbetaalbaar indien u minder as 2 weke voor u aankomsdatum kanselleer.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Daisy's Beach House Rates
WTS App Browser