Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - Self Catering House accommodation in Ballito - Coconut Cove
  • 2 of 8
    2/8 - Coconut Cove, Ballito - Self Catering House accommodation
  • 3 of 8
    3/8 - Self Catering House accommodation in Ballito
  • 4 of 8
    4/8 - Ballito Self Catering House accommodation
  • 5 of 8
    5/8 - Self Catering House accommodation in Ballito
  • 6 of 8
    6/8 - Coconut Cove, Ballito - Self Catering House accommodation
  • 7 of 8
    7/8 - Self Catering House accommodation in Ballito
  • 8 of 8
    8/8 - Ballito Self Catering House accommodation
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:41B Compensation Beach Road, Ballito, North Coast, KwaZulu Natal
Kontak:RVL Rogers
Cell  :+27-82-8200321

Uitleg Slaapgeriewe
  • Coconut Cove (Slaap 0) x 1
    Bladsy Statistieke
    132867 besigtings sedert 09 Feb, 2009.
    Laas opgedateer op 20 Feb, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za

    Kan 8 volwassenes en 2 kinders akkommodeer.

    Hierdie ruim vakansiehuis, is reg op die strand by Salmon Bay geleë, en het ‘n see-uitsig en direkte toegang tot die strand via 'n privaat pad.

    Dit het vier ruim slaapkamers. ‘n Koningin-grootte bed in twee kamers en vier enkel beddens in die ander drie kamers (duvets word verskaf). Alle slaapkamers het dakwaaiers en die hoofslaapkamer ‘n lugverkoeler. Daar is ‘n stapelbed in die speelkamer, so dit is moontlik om 10 mense te akkommodeer.

    Die boonste verdieping het 'n badkamer en toilet vir twee slaapkamers en 'n stort en toilet onder.

    Daar is 'n TV in die leefarea met beperkte DSTV. Die oop-plan eetkamer en sitkamer loop uit op ‘n balkon op die boonste vloer. Beide is ruim en gemaklik en het ‘n uitsig van die branders wat breek.

    Die onderste area bestaan uit 'n groot speelkamer wat uitloop op 'n patio waar jy kan ontspan op die grasperk, braai en die son geniet of gaan stap op die strand. Die ten volle toegeruste kombuis sluit in 'n stoof, yskas, vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en mikrogolfoond.

    Daar is onderdak parkering vir twee voertuie en ruimte vir nog twee voertuie in die agterplaas, wat met ‘n ketting gesluit kan word. Bring asseblief jou eie strand en badhanddoeke. 'n Daaglikse vloer diens word gedoen deur die skoonmaker. Beddens, skottelgoed en wasgoed kan ook gedoen word teen ‘n nominale fooi.

    Kom geniet hierdie stylvolle strandhuis en ervaar ruimte en gerief, reg op die strand!

    Maak Google Map oop
    Naby gelee interessante plekke
    Bladsy Statistieke
    132867 besigtings sedert 09 Feb, 2009.
    Laas opgedateer op 20 Feb, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Kaartaansig
    Straataansig
    Beskikbaarheids kalender

    Coconut Cove
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 8
      1/8 - Self Catering House accommodation in Ballito - Coconut Cove
    • 2 of 8
      2/8 - Coconut Cove, Ballito - Self Catering House accommodation
    • 3 of 8
      3/8 - Self Catering House accommodation in Ballito
    • 4 of 8
      4/8 - Ballito Self Catering House accommodation
    • 5 of 8
      5/8 - Self Catering House accommodation in Ballito
    • 6 of 8
      6/8 - Coconut Cove, Ballito - Self Catering House accommodation
    • 7 of 8
      7/8 - Self Catering House accommodation in Ballito
    • 8 of 8
      8/8 - Ballito Self Catering House accommodation
    {{heading}}

    {{place.name}}

    {{place.category}}

    {{place.info}}

    Special Categories

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
    Coconut Cove - Ballito Central Verblyf.
    WTS App Browser