Bly Plekke Logo
  • 1 of 9
    1/9
  • 2 of 9
    2/9
  • 3 of 9
    3/9
  • 4 of 9
    4/9
  • 5 of 9
    5/9
  • 6 of 9
    6/9
  • 7 of 9
    7/9
  • 8 of 9
    8/9
  • 9 of 9
    9/9
  • 1 of 9
  • 2 of 9
  • 3 of 9
  • 4 of 9
  • 5 of 9
  • 6 of 9
  • 7 of 9
  • 8 of 9
  • 9 of 9
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:2 Panaghia Street, Cape St Francis, Eastern Cape, South Africa
Kontak:Susan Gerryts & Sumarie Scheepers
Sel (1):+27-72-1196788
Sel (2):+27-82-3289510

Betalings Opsies
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • Self catering flat. Accommodate 4 people. (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin
    • Slaapkamer 2 - enkel, enkel
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    no information

    The following apply

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle - free to explore

Bladsy Statistieke
21259 besigtings sedert 16 Aug, 2006.
Laas opgedateer op 19 Jan, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 15 years


Kaap St Francis – ideale vakansiebestemming

Kaap St Francis het ‘n unieke kuslyn, ‘n wye uitgestrekte sandstrand, byna 4 km lank, tussen Seal- en Shark Point. Die westekant met sy rotsbanke bied besondere sonsondergange, sowel as kilometers lange voetslaan- en bergfietspaadjies met besondere natuurskoon. Die dorpie word omring deur vier natuurreservate wat bydra tot ‘n rustige, beskermende atmosfeer.
Kaap St Francis bied ideale geleenthede vir die sport- en natuurliefhebber wat onder andere branderry insluit. St Francis Links, een van die Top Tien gholfbane in SA, sowel as die St Francis Gholfbaan, is slegs tien minute se ry van die dorpie ’n Unieke binnenshuise swembadkompleks bied rehabilitasie sowel as swemafrigting aan.
Die mees prominente baken in Kaap St Francis is sekerlik die historiese vuurtoring (1878) wat elke nag sy vriendelike strale oor die dorpie draai
.C-Front selfsorgeenheid
‘n Moderne goedtoegeruste tweeslaapkamereenheid (slaap 4)Linne en handdoeke ingesluit. Die eenheid se ligging bied gewilde rotspoele net oorkant die pad en is ongeveer 200 meter van die veilige swemstrand. ‘n Wye onbelemmerde see-uitsig, die gedruis van branders en die dolfyne wat dikwels in die branders speel, sorg vir ‘n spesiale ervaring.

Die eenheid bied :

  • Wasmasjien , tuimeldroër
  • Skottelgoedwasser
  • Mikrogolfoond
  • Vriesgeriewe
  • Braaier
  • DSTV en WiFi
  • Dakwaaier ( 2slp.kamers )
  • Brandblusser
  • Private toegang en parkering
  • Binnehof wat sluit, diefwering en alarm.

Fasaliteite en dienste ( binne 10km. )

  • Mediese dokter , tandarts , fisio
  • Winkels en besighede wat bykans alles bied
  • Sport : tennis , rolbal , ”gym “, gholf ……
  • diepsee hengel en scubaduik (“ the Port” hawe )
  • Biblioteek
  • Wye verskeidenheid restaurante , koffie kuierplekke
  • in en om Kaap St. Francis
  • Motorhuur ( 20 km. )

GEEN strandhanddoeke voorsien.

Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    no information

    The following apply

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle - free to explore

Maak Google Map oop
Terme Van Betaling
NO CASH payment
Bladsy Statistieke
21259 besigtings sedert 16 Aug, 2006.
Laas opgedateer op 19 Jan, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 15 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

CFront Holiday Flat
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
  • 1 of 9
    1/9
  • 2 of 9
    2/9
  • 3 of 9
    3/9
  • 4 of 9
    4/9
  • 5 of 9
    5/9
  • 6 of 9
    6/9
  • 7 of 9
    7/9
  • 8 of 9
    8/9
  • 9 of 9
    9/9
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2021 blyplekke_live
CFront Holiday Flat - Kaap St Francis Akkommodasie.
WTS App Browser