Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - Cedar Garden - Bed & Breakfast Accommodation in Underberg, Drakensberg
  • 2 of 12
    2/12 - Underberg B&B Accommodation
  • 3 of 12
    3/12 - Bed & Breakfast Accommodation in Underberg, Drakensberg
  • 4 of 12
    4/12 - Underberg Bed & Breakfast Accommodation - Cedar Garden
  • 5 of 12
    5/12 - Bed & Breakfast Accommodation in Underberg, Drakensberg
  • 6 of 12
    6/12 - Chertsey - Underberg B&B Accommodation
  • 7 of 12
    7/12 - Jennys - Bed & Breakfast Accommodation in Underberg, Drakensberg
  • 8 of 12
    8/12 - Dining room - Underberg Bed & Breakfast Accommodation
  • 9 of 12
    9/12 - Cedar Garden - Bed & Breakfast Accommodation in Underberg, Drakensberg
  • 10 of 12
    10/12 - Lammergeyer - Underberg Bnb Accommodation
  • 11 of 12
    11/12 - Sani Pass - Bed & Breakfast Accommodation in Underberg, Drakensberg
  • 12 of 12
    12/12 - Marching Men - Kanthi
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
*Vanaf R520
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:1 Polo Way Underberg KwaZulu-Natal
Kontak:Helga
Tel  :+27-33-7011153
Cell  :+27-83-6484111

Uitleg Slaapgeriewe
  • En Suite (Slaap 2) x 12
    • Slaapkamer 1 - double
Bladsy Statistieke
12565 besigtings sedert 07 Oct, 2014.
Laas opgedateer op 13 Nov, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Cedar Garden is 'n ruim, goed toegeruste huis, in 'n groot versorgde tuin, in die gewilde dorp Underberg. Ons sentraal geleë luukse Bed en Ontbyt (of selfsorg), is die perfekte basis vanwaar die Suidelike Drakensberg verken kan word. Geniet die hart van die mooiste melk boerdery gebied in Suid-Afrika. Underberg se klimaat wissel van koel,met sneeu gedurende die winter, of sonnige, gematigde dae in die somer en skouspelagtige herfskleure en bloeisels in die lente. Ons nooi jou uit om hierdie statige huis te kom geniet, en voel hernuwe deur ons pragtige platteland.

Jy sal die gewoel van die stadslewe vinnig vergeet as jy jouself tuis maak by ons huis in die rustige en skilderagtige omgewing. Cedar Garden het 12 slaapkamers, dubbel of enkel beddens is beskikbaar, linne, handdoeke en toiletware word verskaf. Om die winterkoue weg te hou, is elektriese komberse, verwarmers en warm water bottels beskikbaar. Die sitkamer het 'n kaggel en DSTV.

Sani Pass is 'n ervaring wat nie misgeloop moet word nie. Jy sal ‘n 4X4 benodig, maar as jy nie jou eie het nie, kan ons 'n reis vir jou organiseer saam met een van die toer operateurs. Geniet 'n drankie by die hoogste kroeg in Afrika by 2 874m. Die Pass is die enigste toegangsroete tussen KwaZulu-Natal en Lesotho. (Moenie jou paspoort vergeet nie!).

Sani Pass en omgewing bied 'n paar spesiale en endemiese voëls soos die Oranjeborsberglyster, Bergkoester en Bergpietjiekanarie. Begeleide voël besigtigings toere en begeleide staptoere na die Boesmantekeninge kan ook gereël word deur ons. 'n Gunsteling staproete is na die “ Marching Men” tekeninge op die Khanti, 'n roete van ongeveer 5 ure.

Besoek die historiese Himeville Museum wat in 1900 gebou is as die laaste van die “loop-holed” forte in Natal voor dit gebruik was om gevangenes te huisves tot 1972. 'n Opelug uitstalling van die setlaars en landbou geskiedenis is omring deur kamers met militêre, tradisionele Afrika en selfs forel visvang gedenkwaardighede . Die museum is ook die tuiste van 'n waardevolle versameling van San”artefacts”.

Na 'n dag van avontuur en verken, keer terug na gasvryheid en ‘n nag se wel verdiende, gemaklike rus by Cedar Garden.

Fasiliteite

Op die perseel:

  • Groot tuin
  • Rustige patio
  • Hartlike ontbyt
  • Sentrale eetkamer met uitsig oor tuin
  • WiFi
  • Gaste- sitkamer met DSTV
  • Kinder vriendelike omgewing
  • Rolstoel vriendelik
  • Veilige parkering
  • Area inligtings boekies
  • Toegang tot telefoon
  • Komplimentêre toiletware & drankies
  • Linne & handdoeke word voorsien
  • Doeltreffende & warm gasvryheid


Naby Geleë

  • Restaurante
  • Toeriste-sentrum
  • Geskenk winkels
  • Gesondheid Sentrums
  • Mediese Praktisyn
  • Apteek
  • Banke & OTM
  • Haarkappers
  • Poskantoor
  • Wassery
  • Gholfbane, tennis, rolbal & polo
  • Natuur reservate


Dinge om te doen:

  • Sani Pass
  • Vlieghengel
  • Voëlkyk
  • Boesmantekeninge
  • Stap
  • Bergfiets ry
  • Rivier “tubing” & kano’s
  • Perdry
  • Himeville Museum
  • Underberg Kaasmakery


Spesiale gebeure:

  • Sani2c
  • Drakensberg MTB Experience
  • Sani Transfrontier Mountain Bike Epic
  • Sani Stagger uithourit
  • Underberg perde ritte
  • Polo Club Paper Chase
  • Horse Endurance Ride
  • Drakensberg Challenge kano marathon
  • Splashy Fen musiek fees
  • Sani Pass Blomme Staptoer
  • Golf, polo, tennis & rolbal toernooie
  • Underberg Landbouskou
  • Drak 250 Off Road
  • Thrombi X-Fest
Fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
12565 besigtings sedert 07 Oct, 2014.
Laas opgedateer op 13 Nov, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Cedar Garden
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - Cedar Garden - Bed & Breakfast Accommodation in Underberg, Drakensberg
  • 2 of 12
    2/12 - Underberg B&B Accommodation
  • 3 of 12
    3/12 - Bed & Breakfast Accommodation in Underberg, Drakensberg
  • 4 of 12
    4/12 - Underberg Bed & Breakfast Accommodation - Cedar Garden
  • 5 of 12
    5/12 - Bed & Breakfast Accommodation in Underberg, Drakensberg
  • 6 of 12
    6/12 - Chertsey - Underberg B&B Accommodation
  • 7 of 12
    7/12 - Jennys - Bed & Breakfast Accommodation in Underberg, Drakensberg
  • 8 of 12
    8/12 - Dining room - Underberg Bed & Breakfast Accommodation
  • 9 of 12
    9/12 - Cedar Garden - Bed & Breakfast Accommodation in Underberg, Drakensberg
  • 10 of 12
    10/12 - Lammergeyer - Underberg Bnb Accommodation
  • 11 of 12
    11/12 - Sani Pass - Bed & Breakfast Accommodation in Underberg, Drakensberg
  • 12 of 12
    12/12 - Marching Men - Kanthi
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Cedar Garden - Underberg Verblyf.
WTS App Browser