Casa Surf Lodge - Tofo/Tofinho

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf In Tofo Beach

Casa Surf Lodge is 'n 4 slaapkamer, grasdak vakansiehuis, net 'n kort afstand geleë vanaf Tofo Beach. Die huis bied gerieflike akkommodasie, bestaande uit 2  slaapkamers op die onderste vloer met en-suite badkamers. Die 2 slaapkamers bo is in 'n solder (“loft”) gebied en het toegang tot 2 buite badkamers. Alle kamers het hul eie buite ingang wat uitloop op 'n hout-dek.The buite kombuis en grasdak lapa area is 'n pragtige plek om tyd te spandeer en 'n maaltyd te geniet, of vir groepe om te ontmoet na 'n duik.

Ons het ook 2 ontspan/ kampeer dek areas wat gebruik kan word vir ekstra verblyf in tente of net areas om te ontspan.

Die huis is binne loop afstand van die mark, duikskole, restaurante en Tofinho punt (branderplank ry).

Gaste moet vir hul eie elektrisiteit en gas betaal.