Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - View from balcony
  • 2 of 12
    2/12 - View from beach (central unit on top floor)
  • 3 of 12
    3/12 - Balcony with private s/steel braai on left
  • 4 of 12
    4/12 - Table & 6 chairs on balcony
  • 5 of 12
    5/12 - Lounge with balcony in background
  • 6 of 12
    6/12 - Open plan lounge / diningroom
  • 7 of 12
    7/12 - Fully fitted kitchen
  • 8 of 12
    8/12 - Main bedroom with own sea facing balcony
  • 9 of 12
    9/12 - Main bedroom ensuite
  • 10 of 12
    10/12 - 2nd bedroom
  • 11 of 12
    11/12 - 2nd bathroom with shower
  • 12 of 12
    12/12 - Sunrise from balcony
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Marine drive, Margate, South Coast, KwaZulu-Natal
Kontak:Trevor
Cell  :+27-83-3896327

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • 11 Carmel (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - twin, twin
Bladsy Statistieke
65519 besigtings sedert 04 Sep, 2012.
Laas opgedateer op 17 Oct, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Hierdie moderne, opgegradeerde woonstel kyk uit oor 'n afgesonderde baai en die nuwe hengel pier in Margate. Dit is ongeveer 350 meter weg van Margate se hoof "blou vlag" swemstrand en bied die mees uitgesoekte en asemrowende uitsig van die branders wat breek en sonsopkomste reg op jou voorstoep. Die woonstel bied ook maklike toegang tot die strand en pier en is binne loopafstand van winkels en restaurante, die kompleks het elektroniese hekke en is goed beveilig.

Ons eenheid bied drie slaapkamers (twee koningin grootte beddens & 1 slaapkamer met twee x dubbel stapelbeddens) en twee badkamers. Hierdie woonstel bied gemaklike akkommodasie vir agt mense en is goed toegerus. Dit bied ook 'n onderdak parkeerplek en een oop parkeerplek op die terrein, 'n ruim stoep met ‘n ingeboude gasbraaier wat uitloop vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer met ‘n asemrowende uitsig oor die see en Margate se nuwe hengel pier.

Let wel

  • Hierdie eenheid word nie gediens tydens u verblyf nie
  • Geen studente of skoolverlaters word toegelaat om te bly sonder volwasse toesig nie
  • Geen troeteldiere toegelaat nie
  • Geen rook binnenshuis
  • Geen rolstoel toegang
  • Ten volle toegeruste kombuis (stoof / oond, mikrogolf, vol grootte yskas, alle breekware & eetgerei en gasbraai)
  • Platskerm TV met DSTV (bring jou eie slimkaart)
  • Bring asseblief jou eie handdoeke en vadoeke
  • Minimum verblyf (drie nagte)
  • Aankoms tyd: 14H00
  • vertrek tyd: 09:00

Naby Besienswaardighede

Besienswaardighede in en rondom Margate sluit die Margate Bird Park in met sy deur-loop voëlhokke. Die voëlpark het ook 'n speelterrein en 'n teetuin, wat ligte etes bedien aan besoekers.

Riverbed Croc Farm naby South Broom is die tuiste van meer as 200 Nylkrokodille. Besoekers kan 'n inspirerende voer “frenzie”seremonie elke Sondag kyk. Krokodil uitbroei demonstrasies is 'n natuurlike verskynsel wat ook nie misgeloop moet word nie.

Margate is die sentrum vir naglewe op die suidkus van KwaZulu-Natal, en wanneer die disco’s toemaak, is daar partytjies op die strand.

Ander aktiwiteite in en rondom Margate sluit in:

  • Margate Buiteklub
  • Walvis besigtiging
  • Kunsgalerye
  • Mikrolig ritte
  • Vierwiel motorfietse
  • See Kayaking
  • Haaihok duik
  • Abseil by Oribi Gorge
  • Kuns en kunsvlyt
  • Shelly Sentrum
Fasiliteite
  • Lughawe (minder as 15km)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Kluis
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
65519 besigtings sedert 04 Sep, 2012.
Laas opgedateer op 17 Oct, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

11 Carmel
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - View from balcony
  • 2 of 12
    2/12 - View from beach (central unit on top floor)
  • 3 of 12
    3/12 - Balcony with private s/steel braai on left
  • 4 of 12
    4/12 - Table & 6 chairs on balcony
  • 5 of 12
    5/12 - Lounge with balcony in background
  • 6 of 12
    6/12 - Open plan lounge / diningroom
  • 7 of 12
    7/12 - Fully fitted kitchen
  • 8 of 12
    8/12 - Main bedroom with own sea facing balcony
  • 9 of 12
    9/12 - Main bedroom ensuite
  • 10 of 12
    10/12 - 2nd bedroom
  • 11 of 12
    11/12 - 2nd bathroom with shower
  • 12 of 12
    12/12 - Sunrise from balcony
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
11 Carmel - Margate Verblyf.
WTS App Browser