Noordelike & Oostelike Vrystaat Akkommodasie

»

Parys Akkommodasie

»

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Parys

Blue@VaalEnglish

  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings

Blue@Vaal
Beskikbaarheid + Tariewe + Bespreking
Gas resensies
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 4 Moll street
Parys
Free State
South Africa
Kontak : Barrie van den Berg
Plaaslike Faks : 011-2526684
INT Faks : +27-11-2526684
Sel : 083-4543334

Blue@Vaal bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte huis en kothuis in 'n stil doodloopstraat in die bekoorlike dorpie, Parys. Dit is stapafstand van die Vaalrivier en die dorpskern af, wat 'n kuns- en antiekware-liefhebber se droom is.

Blue@Vaal se hoofhuis bied slaapplek vir 6 volwasse gaste in 3 en suite-slaapkamers, die klein dubbelstapelbedkamer is ideaal vir kinders.

Blue@Vaal se alleenstaande kothuis is ruim en het slaapplek vir 2 gaste.

Albei eenhede is smaakvol versier en beskik oor 'n kombuis en 'n leefarea, asook 'n stoep met braaigeriewe. Elke eenheid is ingerig met 'n platskerm-TV met 'n DStv Explora Premium-pakket en daar is gratis WiFi in die huis.

Elke kombuis het groot werksoppervlaktes en is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei en breekware (die hoofhuis het 'n gasstoof en -oond).

Daar is lugversorging en waaiers in al die kamers en leefareas.

Linne en badhanddoeke word voorsien en veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n gemotoriseerde hek.

  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Cottage (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
  • Main House (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
    • Slaapkamer 2 - koningin
    • Slaapkamer 3 - tweeling
    • Slaapkamer 4 - stapelbed
  • Fasiliteite
  • afstandbeheer sekuriteit
  • braai
  • dakwaaiers
  • DSTV in eenheid
  • Golf (minder as 5km)
  • kano (minder as 5km)
  • kombuis (volledig toegerus)
  • lugversorger (alle eenhede)
  • lugversorging in sitkamer
  • mikrogolf in eenheid
  • Open View HD Satelliet TV
  • parkering op die terrein
  • visvang (minder as 3 km)
  • wi-fi / hotspot
  • Spesiale Kategorieë
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasiebesonderhede
    The following apply
    Small dogs
    Big dogs
    Dogs have to be on lead whilst outside
    Kennels provided
    Kennels must be used
    Other animals on the property
    Horse stables – bedding provided
    Horse stables – bedding not provided
    Horse paddocks
    Grooms available
    Arena
    Parking area for horse box / float
Ander gelyste tipes en naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
5550 besigtings sedert 17 Jan, 2017.
Laas opgedateer op 09 Jan, 2019.