Get it on Google Play

Beyond the BomaEnglish

Beyond the Boma
Beskikbaarheid + Tariewe + Bespreking
Gas resensies
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 1920 Geelsland Road
Marloth Park
Mpumalanga
Kontak : Adrian Cooke
INT Tel : 060 8128471

Beyond the Boma Boutique Lodge is geleë in Marloth Park. Marloth Park is 'n bewaringsgebied park wat grens aan die Kruger Nasionale Park. Ons is 'n luukse lodge met 2 swembaddens en bekroonde tuine.

Ons het baie buite areas en braai fasiliteite, sowel as ons groot Boma area. Baie uitkyk dekke, sodat jy 'n ogie kan hou oor al die kameelperde en sebras wat kom kuier. Ons het ook 'n pool tafel, restaurant en kroeg vir jou om te geniet. Ons het 'n pragtige plek wat in die bos geleë is, en ideal is vir beide besigtiging en afsondering.

Akkommodasie - 6 kamers:

  • 2 groot selfsorg eenhede - akkommodasie vir 4 persone: 1 x dubbelbed en 2 x enkelbeddens. (Ontbyt nie ingesluit nie)
  • 4 standaard dubbel kamers - akkommodasie vir 2 persone: 1 x dubbelbed. (Ontbyt ingesluit)

Ons het DSTV in al die kamers.
Alle kamers het lugversorging.
Gratis Wi-Fi in al die kamers en sosiale areas.
Kruger Nasionale Park is die naaste besienswaardigheid.
Ons organiseer dag uitstappies in die Kruger Nasionale Park en alle Spa behandelings.

  • Betalings Opsies
  • Kontant by aankoms Kontant by aankoms
  • MasterCard MasterCard
  • PayPal PayPal
  • Visa Visa
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Beyond the Boma (Slaap 15) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel, enkel
    • Slaapkamer 2 - dubbel
    • Slaapkamer 3 - dubbel, enkel, enkel
    • Slaapkamer 4 - dubbel
    • Slaapkamer 5 - dubbel
    • Slaapkamer 6 - dubbel
  • Lion superior Suite Large king size bed (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
  • Fasiliteite
  • haardroër
  • braai
  • braai - kommunale
  • braai / barbecue - communal and onsite
  • buite swembad
  • buite swembadjie
  • dakwaaiers
  • DSTV in die kamer
  • DSTV in eenheid
  • elektroniese kluis
  • gediens
  • internet fasiliteite
  • jacuzzi
  • kluis
  • kombuisie (sommige eenhede)
  • kroegyskas
  • linne en handdoeke voorsien
  • lugverkoeler
  • lugversorger (alle eenhede)
  • lugversorging in sitkamer
  • mikrogolf (sommige eenhede)
  • mikrogolf in eenheid
  • parkering op die terrein
  • private entrance - outside rooms
  • private ingang
  • restaurant op die perseel
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kommunale gebied
  • verwarmers in eenheid
  • wasgeriewe
  • wi-fi / hotspot
  • yskas in eenheid
  • Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasiebesonderhede
    Accommodates how many people?
    Capacity : no information

    The following apply
    Exclusive / preferred service providers on call
    Restroom accessible
    Kitchen accessible
    Audio – visual equipment (request details)
    Food / beverage facilities for catering purposes
    Crockery and cutlery available for hire
    Catering done in-house
    Designated parking area
    Sufficient parking space
    Fully staffed (cleaning, servers etc.)
    Internet connection
    Wireless internet connection
    Air conditioning
    Good lighting that can be operated independently
    Liquor license
    Bar on-site
    A purpose-built and dedicated back entrance available for equipment loading and offloading
    Wheelchair friendly
    A specified area for coaches and buses to stop to allow delegates and guests to embark and disembark safely
    Dedicated storage space that can safely store event materials and equipment overnight
    Individual lockable storage available for storage of more valuable items
  • Interesante Blyplekkebesonderhede
    Why is your establishment interesting?
    Detail description : We are located in a secluded and beautiful area of Marloth Park which is minutes away from the Kruger National Park. We have 2 swimming pools both with water features and a stunning BBQ/Boma area for you to enjoy. All rooms have air conditioning and DSTV.

  • Meer As 10 Gaste Verblyfbesonderhede
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
    Yes
  • Troue Akkommodasiebesonderhede
    Capacity Information
    Overnight accommodation for how many people? : 17
    Max people allowed at the venue? : no information

    The following apply
    Reception area
    Chapel
    Area for wedding ceremony
    Undercover area for signing the register
    Fully catered
    Couple must provide own catering
    In house events coordinator (compulsory)
    In house events coordinator (not compulsory)
    Liquor license
    Fully stocked bar
    Cutlery and crockery rental
    Cleaning / serving staff
    Bridal suite
    Honeymoon suite
Bladsy Statistieke
1864 besigtings sedert 21 Nov, 2017.
Laas opgedateer op 25 Jan, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 1 year