Bly Plekke Logo
  • 1 of 15
    1/15 - Patio - B@home Guest House - self catering in Springs
  • 2 of 15
    2/15 - Patio - B@home Guest House - self catering in Springs
  • 3 of 15
    3/15 - Room 1 - Standard limited self-catering room
  • 4 of 15
    4/15 - Room 2 -Standard limited self-catering room
  • 5 of 15
    5/15 - Room 3 - Self-catering unit
  • 6 of 15
    6/15 - Room 3 - Self-catering unit
  • 7 of 15
    7/15 - Room 45 Flatlet - bedroom
  • 8 of 15
    8/15 - Room 45 - Lounge and Office
  • 9 of 15
    9/15 - Room 45 - Kitchen
  • 10 of 15
    10/15 - Room 45 - Kitchen
  • 11 of 15
    11/15 - Room 6 - Bachelor pad
  • 12 of 15
    12/15 - Room 6 - Bachelor pad
  • 13 of 15
    13/15 - Room 7 - Bachelor pad
  • 14 of 15
    14/15 - Room 7 - Bachelor pad
  • 15 of 15
    15/15 - Room 6 - Bedroom
  • 1 of 15
  • 2 of 15
  • 3 of 15
  • 4 of 15
  • 5 of 15
  • 6 of 15
  • 7 of 15
  • 8 of 15
  • 9 of 15
  • 10 of 15
  • 11 of 15
  • 12 of 15
  • 13 of 15
  • 14 of 15
  • 15 of 15
*Vanaf R325
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:5 Lyster Avenue, Daggafontein ext 2, Springs, Gauteng, South Africa
Kontak:Sue van Zyl
Tel  :+27-82-8528260
Fax  :+27-86-6964334
Cell  :+27-82-8528260

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
  • Zulu
  • Sotho
  • Pedi
Uitleg Slaapgeriewe
  • Room 45 - Apartment (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
  • Self-catering bachelor pads (Slaap 2) x 2
    • Slaapkamer 1 - single, single
  • Standard rooms - limited self-catering (Slaap 2) x 3
    • Slaapkamer 1 - double
Spesiale Kategorieë
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Big dogs
     Dogs have to be on lead whilst outside

Bladsy Statistieke
31122 besigtings sedert 16 Sep, 2008.
Laas opgedateer op 04 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

B@home guest house and homestay is 'n eienaar-beheerde onderneming met baie billike tariewe, wat ideaal geskik is vir sakemanne en dames vir verblyf in Springs.

Geleë aan die Suidelike deel van Springs, naby die N17 bied dit ook verblyf aan besoekers aan Nigel, Brakpan en selfs Delmas. Dit is ideaal geleë vir sakemanne en ander besoekers.

Krul in u kothuis-tipe bed op, onder 'n elektriese kombers vir die koue wintersnagte. Kyk Tv en geniet u tuis-voorbereide aandete in die verwarmde kamer indien u privaatheid verkies, of eet in die sentrale eetkamer met sy kalmte en rustige atmosfeer.

Geniet 'n tradisionele warm Engelse ontbyt, of kies 'n ligte kontinentale opsie. Middagete word verpak as smaaklike en voedsame versnaperings vir die uitvoerende amptenaar.

Wandel in die tuin en geniet u wegbreek op die banke in die tuin terwyl u die ganse en eende voer. Of ontspan op die ruim, tradisionele stoep en ervaar die plaas-atmosfeer binne die stad.

Laat ons toe om u te bederf en u besoek aan Springs baie aangenaam te maak.

Ons bied:

  • 5 Slaapkamers met privaat badkamers - 4 met storte en een met 'n bad
  • Elke kamer is toegerus met M-net/DSTV, mikrogolfoond, koffie en tee, kroegyskas, plafonwaaier, verwarmers asook 'n gasvrye kroeg     
  • Sekuriteit
  • Bed en ontbyt. Aandete op versoek
  • Ons het ook 'n kamer sonder enige ekstras vir die kleiner begroting
  • Verpakte middagetes op versoek
  • Wasgoed-diens is beskikbaar
  • Baie parkeerplek
  • Rookvry kamers
  • Kamers word daagliks ten volle gediens
  • Beddens word opgemaak met elektriese komberse
  • Ekstra komberse word voorsien
  • Swembad (bring u eie handdoeke)
  • * Spesiale tariewe vir langtermyn gaste

Vermake naby:

  • Springs Gholfbaan 5km
  • Pollack Park Golf Course -8km
  • Nigel Gholfbaan 15km
  • OR Tambo Internasionale Lughawe 37km
  • Nigel dam 10km
  • Marievale Voëlreservaat
  • Suikerbosrand Natuurreservaat 30km
  • Carnival City Casino 25km
  • Carnival Mall 25km
Fasiliteite
  • Gediens
  • Parkering op die terrein
  • Geen rook in die huis nie
  • Gratis parkering
  • Elektriese komberse
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Braai fasiliteite
  • Tee / koffie fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    AANWYSINGS SPRINGS MIDDEDORP NA B@HOME GUESTHOUSE AND HOMESTAY

    • Neem 5de Laan en ry in 'n oostelike rigting

    • Draai regs by die T-aansluiting (Cladesdale Rd)

    • Ry verby die SPAR, deur die sirkel en oor die brug

    • Ry deur 2 verkeersligte (Wenk: by die 2de verkeerslig, kyk na die afstand van u ritmeter - 2km verder vurk die pad)

    • Draai in Diamantweg by die vurk. (padteken dui Daggafontein x 2)

    • 200M Verder - draai links (padteken dui Daggafontein x 2) (Fish Eagle)

    • Ry verby die mynhoop aan u regterkant en draai dan regs in die eerste straat (Lysterstraat)

    • Eerste huis aan u linkerkant is no 5. B@HOME GUESTHOUSE AND HOMESTAY

    AANWYSINGS VANAF N17 SNELWEG NA B@HOME GUESTHOUSE AND HOMESTAY

    • Neem die Witweg-afrit

    • Vanaf JHB draai links, vanaf Secunda draai regs in Witweg in 'n suidelike rigting, weg van die dorp

    • Ry oor die brug (brûe) en verder tot by die verkeerslig in die industrieële gebied (Landmerk: 'n nuwe Checkers inkopie-sentrum word aan die regterkant gebou)

    • Draai links in Hewittstraat, ry oor die brug en verkeerslig

    • Hewitt word dan Butler Road

    • By die 2de verkeerslig is 'n T-aansluiting

    • By die T-aansluiting draai regs in Clydesdale Road

    • Wenk: As u in Clydesdale indraai kyk na u ritmeter. 2 kilometer verder vurk die pad.

    • Draai in Diamantweg by die vurk. (padteken dui Daggafontein x2)

    • 200m Verder - draai links (padteken dui Daggafontein x2) (Fish Eagle)

    • Ry verby die mynhoop aan u regterkant en draai dan regs in die eerste straat (Lysterstraat)

    • Eerste huis aan u linkerkant is no 5. B@HOME GUESTHOUSE AND HOMESTAY.

    Daggafontein Exit 2 word op die kaart wat aangeheg is, aangedui as Blanwick Park.

Aanwysings

Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

B@home Guesthouse and Homestay
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 15
    1/15 - Patio - B@home Guest House - self catering in Springs
  • 2 of 15
    2/15 - Patio - B@home Guest House - self catering in Springs
  • 3 of 15
    3/15 - Room 1 - Standard limited self-catering room
  • 4 of 15
    4/15 - Room 2 -Standard limited self-catering room
  • 5 of 15
    5/15 - Room 3 - Self-catering unit
  • 6 of 15
    6/15 - Room 3 - Self-catering unit
  • 7 of 15
    7/15 - Room 45 Flatlet - bedroom
  • 8 of 15
    8/15 - Room 45 - Lounge and Office
  • 9 of 15
    9/15 - Room 45 - Kitchen
  • 10 of 15
    10/15 - Room 45 - Kitchen
  • 11 of 15
    11/15 - Room 6 - Bachelor pad
  • 12 of 15
    12/15 - Room 6 - Bachelor pad
  • 13 of 15
    13/15 - Room 7 - Bachelor pad
  • 14 of 15
    14/15 - Room 7 - Bachelor pad
  • 15 of 15
    15/15 - Room 6 - Bedroom
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
B@home Guesthouse and Homestay - Springs Verblyf.
WTS App Browser