Bly Plekke Logo
  • 1 of 30
    1/30 - FRONT OF VILLA
  • 2 of 30
    2/30 - BACK ENTRANCE OFF CARNOUSTIE CLOSE
  • 3 of 30
    3/30 - MAIN ENTRANCE FROM CARPORTS AND DRIVEWAY
  • 4 of 30
    4/30 - GOLF COURSE VIEW 17TH HOLE FROM TOP VERANDAH
  • 5 of 30
    5/30 - FRONT GARDEN
  • 6 of 30
    6/30 - POOL
  • 7 of 30
    7/30 - MAIN BEDROOM WITH BATH/SHOWER/TOILET
  • 8 of 30
    8/30 - SHOWER/TOILET EN SUITE
  • 9 of 30
    9/30 - Swimming Pool
  • 10 of 30
    10/30 - Downstairs Verandah Entertainment Area
  • 11 of 30
    11/30 - Upstairs Balcony
  • 12 of 30
    12/30 - Kitchen
  • 13 of 30
    13/30 - BAR/LOUNGE LEADING ONTO VERANDAH
  • 14 of 30
    14/30 - LOUNGE
  • 15 of 30
    15/30 - SEATER DINING ROOM
  • 16 of 30
    16/30 - VIEW FROM KITCHEN OVERLOOKING DINING ROOM
  • 17 of 30
    17/30 - Downstairs Lounge
  • 18 of 30
    18/30 - BAR WITH FRIDGE AND MUSIC CENTRE
  • 19 of 30
    19/30 - VIEW FROM UPSTAIRS T/V LOUNGE
  • 20 of 30
    20/30 - DINING ROOM
  • 21 of 30
    21/30 - KITCHEN VIEW FROM DINING ROOM OPEN PLAN
  • 22 of 30
    22/30 - KITCHEN
  • 23 of 30
    23/30 - UPSTAIRS T/V LOUNGE LEADS ONTO OPEN VERANDAH
  • 24 of 30
    24/30 - T/V LOUNGE
  • 25 of 30
    25/30 - T/V UPSTAIRS ROOM
  • 26 of 30
    26/30 - Main Bedroom 1 Ensuite with Couch
  • 27 of 30
    27/30 - Main Bedroom 2 with Ensuite
  • 28 of 30
    28/30 - Left wing Bedroom with ensuite
  • 29 of 30
    29/30 - Right Wing Bedroom with Ensuite
  • 30 of 30
    30/30 - Laundry Room
  • 1 of 30
  • 2 of 30
  • 3 of 30
  • 4 of 30
  • 5 of 30
  • 6 of 30
  • 7 of 30
  • 8 of 30
  • 9 of 30
  • 10 of 30
  • 11 of 30
  • 12 of 30
  • 13 of 30
  • 14 of 30
  • 15 of 30
  • 16 of 30
  • 17 of 30
  • 18 of 30
  • 19 of 30
  • 20 of 30
  • 21 of 30
  • 22 of 30
  • 23 of 30
  • 24 of 30
  • 25 of 30
  • 26 of 30
  • 27 of 30
  • 28 of 30
  • 29 of 30
  • 30 of 30
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:3 Carnoustie Close, , White River Country Estate, , White River, , Mpumalanga, , South Africa
Cell (1) :+27-82-5752473 (Natalie)
Cell (2) :+27-83-6419845 (Melanie)

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • Barry Burn Golf Villa (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - twin
    • Slaapkamer 2 - twin
    • Slaapkamer 3 - twin
    • Slaapkamer 4 - queen
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    8
    The following apply
     Restroom accessible
     Kitchen accessible
     Designated parking area
     Sufficient parking space
     Internet connection
     Wireless internet connection
     Air conditioning

  • Gholf Akkommodasie
    Your establishment is on a golf estate?
     Yes

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    SITUATED ON A GATED ESTATE AND CLOSE TO KRUGER NATIONAL PARK AND TOURIST SPOTS i.e. SABI, BOURKE LUCKS POTHOLES, CANGO CAVES, GODS WINDOW,PILGRIMS REST, ELEPHANT WHISPERERS AND MANY OTHER TOURIST ATTRACTIONS. ALSO SITUATED ON A GOLF ESTATE AND CLOSE TO AIRPORT AND WHITE RIVER TOWN.

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle

Bladsy Statistieke
50991 besigtings sedert 09 Oct, 2003.
Laas opgedateer op 19 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Die 420 m² selfsorg villa sluit in: (akkommodasie vir 8 persone)

Oop-plan eetkamer en kombuis, ten volle toegerus vir jou kulinêre behoeftes, met ‘n yskas, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser. Daar is ‘n waskamer buite met ‘n wasmasjien, ‘n tuimeldroër, en ‘n ekstra yskas word ook voorsien. Smaakvol gemeubileerde sitkamer en kroeg, met 'n kaggel, vir die gesellige aande rondom die vuurherd wanneer die weer ‘n bietjie koeler word. Dit lei uit op 'n son- dek met gas braaigeriewe en 'n pragtige rots swembad om in af te koel na 'n rondte gholf. Die boonste sitkamer en TV-kamer het ‘n volle DStv-pakket en loop uit op 'n balkon, waar jy 'n skemerkelkie kan geniet, met 'n panoramiese uitsig oor die golwende groen gholfbaan. Hierdie 4 slaapkamer villa, het en-suite badkamers en lugversorging en bestaan uit - 2 dubbel slaapkamers met TV's (1 met ‘n koningin grootte bed en die ander met ‘n koning / 2 enkel beddens), en 2 slaapkamers met 2 enkel beddens in elke kamer. Ons het ook 'n buitekamershuis met eie toilet en stort - 'n gerieflike bygevoeg kenmerk vir diegene met jong kinders wat 'n diensmaagd moet neem. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste word versoek om asseblief hul eie swemhanddoeke te bring.

Geniet die beskikbare geriewe van 'n kampioenskap gholfbaan, met skilderagtige “fairways”, water struikelblokke (water hazards) en die voëllewe. Ander sport geriewe sluit in tennis en muurbal. Tref asseblief reëlings hiervoor deur die klub.

Maar as gholf nie vir jou is nie, is die landgoed  binne maklike bereik van die Kruger Nasionale Park met die Phobeni, Numbi en Kruger hekke net 'n halfuur se ry weg. Al die verstommende wild en voëllewe van Afrika is op jou voorstoep, wat meer wil jy nou hê.

Die Laeveld is 'n wêreld met 'n tempo van sy eie. Dit is ‘n plek waar die Afrika stof in die lug sonsondergange skep van ongekende skoonheid en waar die koel wind elke warm Afrika dag inlei. As gevolg van die hoogte bo seespieël, en die son, is dit ‘n wonderlike tropiese klimaat. Hier wag 'n paar van die mooiste toeriste-aantreklikhede in Afrika op jou. Hierdie area bied majestieuse en asemrowende ritte na historiese plekke soos Mac-Mac waterval, Graskop, Pelgrimsrus, God's Window, Bourkes Luck kolkgate, Blyderivier Canyon en Sodwana Grotte en nog vele meer opwindende plekke om te verken.

Die landgoed grens aan die Lake Longmere dam, waar jy visvang, bootry, of  ‘n bergfiets rit deur die bos kan geniet, of 'n ontspannende sonsondergang “booze cruise”. Greenways Woods Resort en konferensie sentrum en Oliver's Restaurant is bure van die landgoed en is binne maklike loop afstand as jy lus is om julle te bederf met 'n “uit eet”. Die Casterbridge Farm en Barnyard teater is 3km vanaf Witrivier, waar lewendige vermaak meeste naweke verskaf word. Dit is iets wat jy nie wil misloop nie, so pak jou mandjie en geniet 'n onvergeetlike ervaring. Vir vakansiegangers wat graag inkopies doen, bied die nuwe Riverside Mall / Casino alles wat mens nodig het.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Birdlife South Africa - Birder Friendly
Fasiliteite
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Lughawe (minder as 15km)
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Braai fasiliteite
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Dishwasher in unit
  • DSTV
  • Kaggel
  • Gholf op die terrein
  • Kombuis kommunale
  • Meer op die terrein
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Wasgeriewe
  • Kluis
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Op gholflandgoed
  • Buite swembad
  • Buite swembadjie
  • Parkering op die terrein
  • Restaurant op die perseel
  • Muurbalbaan
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Tennisbaan
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien in eenheid
  • Wasmasjien op die terrein
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    Ry op die N4 na Nelspruit. By die tweede robot draai links op die R40 na Witrivier vir 20km. Gaan deur Witrivier dorp en draai links na Hazeyview bly op die R40. Ongeveer 6km buite die dorp, draai links na Witrivier Country Estate / Greenway Woods.Pine Lake.

    GPS Koördinate

    Lengte -25,28385

    Breedte 31,00569

Aanwysings

Ry op die N4 na Nelspruit. By die tweede robot draai links op die R40 na Witrivier vir 20km. Gaan deur Witrivier dorp en draai links na Hazeyview bly op die R40. Ongeveer 6km buite die dorp, draai links na Witrivier Country Estate / Greenway Woods.Pine Lake.

GPS Koördinate

Lengte -25,28385

Breedte 31,00569

Bladsy Statistieke
50991 besigtings sedert 09 Oct, 2003.
Laas opgedateer op 19 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Barry Burn Golf Villa
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 30
    1/30 - FRONT OF VILLA
  • 2 of 30
    2/30 - BACK ENTRANCE OFF CARNOUSTIE CLOSE
  • 3 of 30
    3/30 - MAIN ENTRANCE FROM CARPORTS AND DRIVEWAY
  • 4 of 30
    4/30 - GOLF COURSE VIEW 17TH HOLE FROM TOP VERANDAH
  • 5 of 30
    5/30 - FRONT GARDEN
  • 6 of 30
    6/30 - POOL
  • 7 of 30
    7/30 - MAIN BEDROOM WITH BATH/SHOWER/TOILET
  • 8 of 30
    8/30 - SHOWER/TOILET EN SUITE
  • 9 of 30
    9/30 - Swimming Pool
  • 10 of 30
    10/30 - Downstairs Verandah Entertainment Area
  • 11 of 30
    11/30 - Upstairs Balcony
  • 12 of 30
    12/30 - Kitchen
  • 13 of 30
    13/30 - BAR/LOUNGE LEADING ONTO VERANDAH
  • 14 of 30
    14/30 - LOUNGE
  • 15 of 30
    15/30 - SEATER DINING ROOM
  • 16 of 30
    16/30 - VIEW FROM KITCHEN OVERLOOKING DINING ROOM
  • 17 of 30
    17/30 - Downstairs Lounge
  • 18 of 30
    18/30 - BAR WITH FRIDGE AND MUSIC CENTRE
  • 19 of 30
    19/30 - VIEW FROM UPSTAIRS T/V LOUNGE
  • 20 of 30
    20/30 - DINING ROOM
  • 21 of 30
    21/30 - KITCHEN VIEW FROM DINING ROOM OPEN PLAN
  • 22 of 30
    22/30 - KITCHEN
  • 23 of 30
    23/30 - UPSTAIRS T/V LOUNGE LEADS ONTO OPEN VERANDAH
  • 24 of 30
    24/30 - T/V LOUNGE
  • 25 of 30
    25/30 - T/V UPSTAIRS ROOM
  • 26 of 30
    26/30 - Main Bedroom 1 Ensuite with Couch
  • 27 of 30
    27/30 - Main Bedroom 2 with Ensuite
  • 28 of 30
    28/30 - Left wing Bedroom with ensuite
  • 29 of 30
    29/30 - Right Wing Bedroom with Ensuite
  • 30 of 30
    30/30 - Laundry Room
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Barry Burn Golf Villa - White River Verblyf.
WTS App Browser