Get it on Google Play

Barrister House

Het u 'n probleem met
hierdie tariewe?

Help Blyplekke om hierdie inligting te verbeter deur aan ons terugvoering te gee.

Specials
Special 1 night FREE
Valid from 5 Jun 2019 to 30 Nov 2019.

For the months of September to November, Barrister House will be running a special, allowing guests to book for 4 nights and only pay for 3 nights.

Minimum 6 guests.  Normal length-of-stay requirements apply.  Valid between September and November 2019.

[Please note that this offer is not combinable with other specials.]

- SAVE 10% - Spring Special
Valid from 28 Aug 2019 to 30 Nov 2019.

10% off on all reservations for September to November 2019.

Minimum 6 guests.  Normal length-of-stay requirements apply.  Valid from September to November 2019.

[Please note that this offer is not combinable with other specials.]

See normal rates information below.

TARIEWE:

2019 Tariewe

  • R2,400.00 per nag vir die eerste 4 gaste.
  • 5de tot 10de gas = R500 p.p.p.n. (volwassenes) / R300 p.p.p.n. (kinders onder 12) / kinders onder 3 bly gratis.

Skoonmaak van eenheid na verblyf - R300.00

Jacuzzi:  Diensfooi vir sanitasie, volmaak en verhitting - R250.00 (Januarie tot April en September tot Desember) / R350.00 (Mei tot Augustus)

 

2020 Tariewe

  • R2,500.00 per nag vir die eerste 4 gaste.
  • 5de tot 10de gas = R525 p.p.p.n. (volwassenes) / R315 p.p.p.n. (kinders onder 12) / kinders onder 3 bly gratis.

Skoonmaak van eenheid na verblyf - R350.00

Jacuzzi:  Diensfooi vir sanitasie, volmaak en verhitting - R300.00 (Januarie tot April en September tot Desember) / R400.00 (Mei tot Augustus)

 

Voorwaardes:

Minimum verblyf vereistes:

  • Weke en naweke - 2 nagte
  • Skool vakansies - 3 nagte
  • Langnaweke - 3 tot 4 nagte afhangend van die langnaweek se datums
  • Paasnaweek - 4 nagte

Maksimum 10 gaste toegelaat

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
- Slegs elektroniese oorplasings - Geen kredietkaart-geriewe nie.
- 50% Deposito om bespreking te bevestig
- 50% balans betaalbaar 48 uur voor aankoms
- Kansellasiebeleid is van toepassing
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms: 15h00
Vertrek: 10h00