Get it on Google Play
E-Pos Bespreking / Navraag Wys Tariewe
English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, South Coast, KwaZulu Natal
Kontak : Yvette
Tel :
Sel : +27-73-2371785

Selfsorg eenheid in Margate vir 6 persone! 3 pragtige slaapkamers met 2 vol badkamers, volledig toegerus.

Veilig, met 24 uur sekuriteit en swembad in kompleks!

JOJO tenks geïnstalleer, dus nie meer water probleme vir ons gaste.

Dit is 'n baie goed beveiligde blok, met CCTV-kameras, elektriese heining en 24 uur sekuriteit tydens vakansietye en weekdae en alle naweke.

Soos jy inloop in hierdie pragtige eenheid, word jy gegroet met die mooiste see uitsig.

Die eenheid is op 1te vloer.

In loopbare afstand is hier, restaurante, nagklubs, kroee en baie om te sien en te doen en omtrent 500 meter van Margate se hoofstrand.

Die volgende is ook hier in n paar kilometers se ry om te sien en te doen.

  • Wafflehouse
  • MacBanana
  • Winkel sentrums, restaurante, koffie kroee, bioskoop teater ens.
  • Golfbane so 10 van hul in en om Margate
  • Wildekus Casino met die Waterworld daar vir kinders se plesier, boot plesier ritte ens.
  • Oribi Gorge
  • Lake Eland - klein Wildtuin om te besoek.
  • Perdry
  • Koffie toere en nog baie meer

Die is 'n NIE rook eenheid, slaap net 6, en 'n lae geraas, rustige, ontspannende eenheid. 

Fasiliteite
  • platskerm-TV
  • restaurant (minder as 2km)
  • afstandbeheer sekuriteit
  • braai
  • dakwaaiers
  • DSTV (premie)
  • DSTV in eenheid
  • kombuis (volledig toegerus)
  • linne en handdoeke voorsien
  • lugverkoeler
  • lugversorger (sommige eenhede)
  • lugversorging in sitkamer
  • parkering op die terrein
  • private ingang
  • restaurant (loop afstand)
  • restaurant (minder as 5km)
  • stoof in eenheid
  • strand (absoluut op die strand)
  • toesluit motorhuis
  • tuimeldroĆ«r
  • tuimeldroĆ«r in eenheid
  • walviskyk (minder as 10 km)
  • walviskyk op die terrein
  • wasgeriewe
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • wasmasjien in eenheid
  • wasmasjien op die terrein

  • Betalings Opsies
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Self Catering (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - koningin
    • Slaapkamer 3 - enkel, enkel
Bladsy Statistieke
1411 besigtings sedert 04 Mar, 2019.
Laas opgedateer op 01 Aug, 2019.

First year listed on WhereToStay.co.za

Balooga 33 verskyn in die volgende afdelings:

Margate Selfsorg Vakansie WoonstelleMargate Selfsorg Akkommodasie