Bly Plekke Logo
  • 1 of 17
    1/17 - Lounge
  • 2 of 17
    2/17 - Beautiful seaview
  • 3 of 17
    3/17 - Pool in Complex
  • 4 of 17
    4/17 - Kitchen
  • 5 of 17
    5/17 - Kitchen
  • 6 of 17
    6/17 - Main Bedroom
  • 7 of 17
    7/17 - Main Bedroom
  • 8 of 17
    8/17 - Main on-suite bathroom
  • 9 of 17
    9/17 - 2nd Bedroom 2 single beds
  • 10 of 17
    10/17 - 3rd Bedroom 2 single beds
  • 11 of 17
    11/17 - 2nd bathroom
  • 12 of 17
    12/17 - Verandah
  • 13 of 17
    13/17 - Gasbraai
  • 14 of 17
    14/17 - Patio view and grass play area
  • 15 of 17
    15/17 - Margate Self Catering Apartment Accommodation
  • 16 of 17
    16/17 - Margate Self Catering Apartment Accommodation
  • 17 of 17
    17/17 - Margate Self Catering Apartment Accommodation
  • 1 of 17
  • 2 of 17
  • 3 of 17
  • 4 of 17
  • 5 of 17
  • 6 of 17
  • 7 of 17
  • 8 of 17
  • 9 of 17
  • 10 of 17
  • 11 of 17
  • 12 of 17
  • 13 of 17
  • 14 of 17
  • 15 of 17
  • 16 of 17
  • 17 of 17
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Marine Drive, Margate, South Coast, KwaZulu Natal
Kontak:Balooga 2
Cell  :+27-71-1698945

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • 6 sleeper (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
16177 besigtings sedert 30 Jul, 2018.
Laas opgedateer op 18 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Selfsorg eenheid in Margate vir 6 persone! 3 slaapkamers met 2 vol badkamers, volledig toegerus met alles wat jou hart begeer. Veilig, met 24 uur sekuriteit en swembad in kompleks! Die sitkamer het 'n platskerm-tv en vol DSTV.  JOJO tenks geïnstalleer, dus nie meer water probleme vir ons gaste nie.

Dit is 'n baie goed beveiligde blok, met CCTV-kameras, elektriese heining en 24 uur sekuriteit tydens vakansietye en weekdae en alle naweke.

Soos jy inloop in hierdie pragtige luukse eenheid, word jy gegroet met die mooiste see uitsig.

Die eenheid is op grond vloer as jy inloop, rystoel vriendelik maar op die 2de vloer wat uitkyk op die pragtigste strand en golwe.

In loopbare afstand is hier, restaurante, nagklubs, kroee en baie om te sien en te doen en omtrent 500 meter van Margate se hoofstrand.

Die volgende is ook hier in n paar kilometers se ry om te sien en te doen.

    •    Wafflehouse.
    •    MacBanana.
    •    Winkel sentrums, restaurante, koffie kroee, bioskoop teater ens.
    •    Golfbane so 10 van hul in en om Margate.
    •    Wildekus Casino met die Waterworld daar vir kinders se plesier, boot plesier ritte ens.
    •    Oribi Gorge.
    •    Lake Eland - klein Wildtuin om te besoek.
    •    Perdry.
    •    Koffie toere en nog baie meer.

Die is 'n NIE rook eenheid, slaap net 6, en 'n lae geraas, rustige, ontspannende eenheid. 

Fasiliteite
  • Wasmasjien op die terrein
  • Wasmasjien in eenheid
  • Tuimeldroër
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Op aanvraag bedien
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Geen rook in die huis nie
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Gratis parkering
  • DSTV
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Gemeenskaplike swembad
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Braai fasiliteite
  • Strand (minder as 500 m)
  • Strand (absoluut op die strand)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
16177 besigtings sedert 30 Jul, 2018.
Laas opgedateer op 18 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Balooga 2
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 17
    1/17 - Lounge
  • 2 of 17
    2/17 - Beautiful seaview
  • 3 of 17
    3/17 - Pool in Complex
  • 4 of 17
    4/17 - Kitchen
  • 5 of 17
    5/17 - Kitchen
  • 6 of 17
    6/17 - Main Bedroom
  • 7 of 17
    7/17 - Main Bedroom
  • 8 of 17
    8/17 - Main on-suite bathroom
  • 9 of 17
    9/17 - 2nd Bedroom 2 single beds
  • 10 of 17
    10/17 - 3rd Bedroom 2 single beds
  • 11 of 17
    11/17 - 2nd bathroom
  • 12 of 17
    12/17 - Verandah
  • 13 of 17
    13/17 - Gasbraai
  • 14 of 17
    14/17 - Patio view and grass play area
  • 15 of 17
    15/17 - Margate Self Catering Apartment Accommodation
  • 16 of 17
    16/17 - Margate Self Catering Apartment Accommodation
  • 17 of 17
    17/17 - Margate Self Catering Apartment Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Balooga 2 - Margate Verblyf.
WTS App Browser