Bly Plekke Logo
  • 1 of 13
    1/13 - 180º Sea views
  • 2 of 13
    2/13 - Open-plan lounge & dining area
  • 3 of 13
    3/13 - You see the sea from every tee
  • 4 of 13
    4/13 - Lounge
  • 5 of 13
    5/13 - Kitchen and dining area
  • 6 of 13
    6/13 - Part of fully equipped kitchen
  • 7 of 13
    7/13 - Main bedroom
  • 8 of 13
    8/13 - Main en suite bathroom (Bath, shower, wash-basin & WC)
  • 9 of 13
    9/13 - Second bedroom with en suite bathroom (Shower, wash-basin & WC)
  • 10 of 13
    10/13 - Springbuk grazing on the golf course
  • 11 of 13
    11/13 - Covered balcony with 180º sea views
  • 12 of 13
    12/13 - Remote controlled lock-up garage with washing machine & tumble drier
  • 13 of 13
    13/13 - View towards the golf course
  • 1 of 13
  • 2 of 13
  • 3 of 13
  • 4 of 13
  • 5 of 13
  • 6 of 13
  • 7 of 13
  • 8 of 13
  • 9 of 13
  • 10 of 13
  • 11 of 13
  • 12 of 13
  • 13 of 13
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:250 Silene Drive, Golf Estate & Nature Reserve, Mossel Bay, Garden Route, Western Cape, South Africa
Kontak:Hennie / Martie Coertse
Tel:+27-44-6910737
Faks:+27-86-6185313
Sel:+27-82-4442758

Betalings Opsies
  • Kontant by aankoms Kontant by aankoms
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
Uitleg Slaapgeriewe
  • A' Maisonette (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - tweeling
Spesiale Kategorieë
  • Gholf Akkommodasie
    Your establishment is on a golf estate?
     Yes

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    no information

Bladsy Statistieke
39576 besigtings sedert 28 Jul, 2004.
Laas opgedateer op 23 Sep, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 16 years

A' Maisonette is 'n ruim, luukse woonstel in Mosselbaai se spoggerige residensiële gholf-landgoed. Of jy nou beplan om hier op Mosselbaai se twee manjifieke gholfbane, óf op gholfbane in die omliggende Tuinroete gholf te speel, óf net luilekker wil rondlê in dié prentjiemooi gedeelte van sonnige Suid-Afrika, is A’ Maisonette die ideale plek om tuis te gaan.

Dié stylvolle woonstel is, in geheel, ‘n rookvrye area. Dit het twee slaapkamers, elkeen met en-suite badkamer. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n elektriese stoof en oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, perkoleerder en 'n eetarea. Die gerieflike sitkamer is toegerus met DStv (Premium), 'n radio/CD-speler en DVD-speler.

Gratis internet word verskaf.

Die afstandbeheerde, toesluit motorhuis bied parkering vir een motor en ‘n sleepwaentjie. Direkte toegang tot die woonstel is ook moontlik vanuit die motorhuis.

Geniet die buitelug op die onderdak stoep wat ideaal is vir voëlkyk, braai en ‘n 180º seeuitsig. Die woonstel is toegerus met haardroërs en elektriese komberse, ondervloerse verhitting, 'n elektroniese kluis, 'n wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe.

Beddegoed en handdoeke word verskaf, maar nie swem- en strandhanddoeke nie.

Dit is geleë binne vyf minute se ry na die gholfklubhuis, Santosstrand, restourante vir enige smaak, kultuur-historiese gedenkwaardighede en verskeie winkels en doendinge vir die hele gesin.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, ingevolge die Landgoed se huisreëls.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • 2017 Best Value - Top Establishment - AccommoDirect
  • 2017 Certificate of Excellence - AccommoDirect
  • Afristay Best Value Establishment Award For 2018
Fasiliteite
  • DVD speler
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Buite swembad
  • Elektriese komberse
  • Gholf op die terrein
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Haaibesigtiging (minder as 10 km)
  • Internet fasiliteite
  • Jag (minder as 30 km)
  • Kluis
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Muurbalbaan
  • Natuurroete op die terrein
  • Nie gediens
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Op gholflandgoed
  • Parkering op die terrein
  • Restaurant op die perseel
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Toesluit motorhuis
  • Tuimeldroër
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Verwarmers in eenheid
  • Vloerverwarming
  • Wasgeriewe
  • Wasmasjien in eenheid
  • Wasmasjien op die terrein
  • Wifi Available
Spesiale Kategorieë
  • Gholf Akkommodasie
    Your establishment is on a golf estate?
     Yes

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    no information

Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    Per motor van Kaapstad af:
    Van die N2 (Oos), hou reguit op die R102 roete na Mosselbaai. Gaan verby 5 stelle verkeersligte en neem daarna die Marshstraat-afrit na links. By die verkeerslig aan die einde van die afrit, draai regs oor die brug in Marshstraat in. Ry teen die afdraende af tot by die volgende stel verkeersligte en draai regs in Kerkstraat in. Ry reguit teen die bult op, verby twee 4-rigting stopstrate. Draai regs by Mosselbaai Gholflandgoed se sekuriteitsingang (GPS koördinate: S 34º11’ 29.8” en O 022º 08’ 14.2”) en parkeer op die staanplek vir besoekers. Kontak ons dan op selfoonnommer 082 444 2758 sodat ons die sekuriteitshek kan oopmaak.

    Per motor van George af:
    Van die N2 (Wes), neem die Mosselbaai-afrit en hou links tot by die verkeersligte net voor die ingang na die “Langeberg Mall”. Draai daar regs en volg die R102 roete (Louis Fourieweg) verby 5 stelle verkeersligte deur die nywerheidsgebied en verby die Diaz Strandoord. Hou reguit aan tot teen die bult uit (“Superspar” winkelkompleks is sigbaar aan die regterkant bo teen die heuwel). Neem hier die Marshstraat-Oos afrit en draai links by die toegeeteken in Marshstraat in. Ry teen die afdraende af tot by die volgende stel verkeersligte en draai regs in Kerkstraat in. Volg daarvandaan die aanwysings soos dit hierbo uiteengesit is.

Aanwysings

Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

A' Maisonette
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
  • 1 of 13
    1/13 - 180º Sea views
  • 2 of 13
    2/13 - Open-plan lounge & dining area
  • 3 of 13
    3/13 - You see the sea from every tee
  • 4 of 13
    4/13 - Lounge
  • 5 of 13
    5/13 - Kitchen and dining area
  • 6 of 13
    6/13 - Part of fully equipped kitchen
  • 7 of 13
    7/13 - Main bedroom
  • 8 of 13
    8/13 - Main en suite bathroom (Bath, shower, wash-basin & WC)
  • 9 of 13
    9/13 - Second bedroom with en suite bathroom (Shower, wash-basin & WC)
  • 10 of 13
    10/13 - Springbuk grazing on the golf course
  • 11 of 13
    11/13 - Covered balcony with 180º sea views
  • 12 of 13
    12/13 - Remote controlled lock-up garage with washing machine & tumble drier
  • 13 of 13
    13/13 - View towards the golf course
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2021 blyplekke_live
A' Maisonette - Mossel Bay Akkommodasie.
WTS App Browser