Bly Plekke Logo
  • 1 of 16
    1/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 2 of 16
    2/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 3 of 16
    3/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 4 of 16
    4/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 5 of 16
    5/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 6 of 16
    6/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 7 of 16
    7/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 8 of 16
    8/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 9 of 16
    9/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 10 of 16
    10/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 11 of 16
    11/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 12 of 16
    12/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 13 of 16
    13/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 14 of 16
    14/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 15 of 16
    15/16
  • 16 of 16
    16/16
  • 1 of 16
  • 2 of 16
  • 3 of 16
  • 4 of 16
  • 5 of 16
  • 6 of 16
  • 7 of 16
  • 8 of 16
  • 9 of 16
  • 10 of 16
  • 11 of 16
  • 12 of 16
  • 13 of 16
  • 14 of 16
  • 15 of 16
  • 16 of 16
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:95 Cove Way, Mtwalume, South Coast, KwaZulu-Natal
Kontak:Gerrie de Villiers
Cell  :+27-83-4411809

Uitleg Slaapgeriewe
  • 95 cove way (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
11926 besigtings sedert 19 Oct, 2015.
Laas opgedateer op 28 Nov, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

"Oppi Hoek" Cove Way nommer 95, bied ons gaste 'n veilige, rustige en ontspannende omgewing wat sal help “om jou batterye weer te laai”  soos die spreekwoord sê. Die selfsorg, ten volle gemeubileerde huis, het parkering onderdak vir twee motors, drie groot slaapkamers, drie badkamers, ‘n oopplan kombuis en 'n gesinskamer met DSTV.

Die groot grondvloer slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat uitloop na die tuin. Die grondvloer badkamer is geleë reg langs die slaapkamer en het 'n toilet, stort en bad geriewe.

Die tweede slaapkamer is geleë op die boonste verdieping en het 'n koningin grootte bed. Daar is ook 'n slaapbank waarop twee kinders kan slaap. As jy op die patio uitloop het jy 'n pragtige uitsig van Mtwalume en die Indiese Oseaan. Daar is sitplekke, en dit is 'n ideale plek om ‘n laat-middag skemerkelkie te geniet. Langs die slaapkamer op die tweede verdieping, is die tweede badkamer met ‘n toilet, bad en stort geriewe.

Die derde slaapkamer is geleë op die grondvloer en bied twee enkel beddens, 'n stort en toilet, en is nie toeganklik  deur die hoofhuis nie, maar het sy eie ingang.

(Die totale slaap fasiliteite kan ses volwassenes en twee kinders akkommodeer).

Die kombuis het 'n gas stoof en elektriese oond, mikrogolfoond, ketel en alle glasware en eetgerei soos vereis. ‘n Draagbare braai is gereed vir gebruik.

Die huur fooi sluit daaglikse huis skoonmaak in, behalwe op openbare vakansiedae en naweke. Huis-skoonmaak sluit nie wasgoed in nie, en moet self gereël word deur ons gaste. Let wel strand handdoeke word nie voorsien nie en gaste word versoek om hul eie te bring.

Daar is verskeie staproetes + - 300m na 'n pragtige , baie basiese, privaat strand. Mtwalume is 'n ware ongerepte paradys. Kom kyk vir jouself. 

Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
11926 besigtings sedert 19 Oct, 2015.
Laas opgedateer op 28 Nov, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

95 Cove Way
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 16
    1/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 2 of 16
    2/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 3 of 16
    3/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 4 of 16
    4/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 5 of 16
    5/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 6 of 16
    6/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 7 of 16
    7/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 8 of 16
    8/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 9 of 16
    9/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 10 of 16
    10/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 11 of 16
    11/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 12 of 16
    12/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 13 of 16
    13/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 14 of 16
    14/16 - Self catering accommodation in Mtwalume
  • 15 of 16
    15/16
  • 16 of 16
    16/16
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
95 Cove Way - Mtwalume Verblyf.
WTS App Browser