Selfsorg vakansieverblyf in Mosselbaai, oorkant De Bakkestrand en loopafstand van Santosstrand. Ten volle gemeubileerde woonstel op die grondvloer, verblyf vir ses persone.

  • Die woonstel het drie slaapkamers.
  • Eerste slaapkamer het 'n koninginsgrootte bed, die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed.
  • Die woonkamer het twee ekstra slaapbanke.
  • Die woonstel het twee badkamers en 'n gaste-toilet.
  • Sitkamer met volle DSTV.
  • 'n Kombuis met stoof, vries/yskas, mikrogolfoond en ontbyt-hoekie.
  • Eetkamer met tafel en ses stoele
  • 'n Afdak met braaigeriewe.

Die woonstel is baie na aan die dorp en het 'n verstommende uitsig op die strand en berg.

Fasiliteite
  • braai
  • DSTV in eenheid
  • kombuis (volledig toegerus)
  • mikrogolf in eenheid
  • parkering op die terrein
  • strand (minder as 500 m)
  • tee / koffie fasiliteite
  • wasmasjien in eenheid