Noordkus Akkommodasie

»

Umdloti Beach Akkommodasie

»

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Umdloti Beach

218 CozumelEnglish

Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 33 North Beach Road
Umdloti
KwaZulu-Natal
Kontak : Bonny Williamson
INT Faks : 086-6763479
Sel : 083-4155650

Cozumel is direk oorkant Umdloti hoof swemstrand geleë (met natuurlike gety swembad) en het direkte toegang tot die strand en promenade.

Die woonstel is ten volle toegerus met die volgende:

  • Dit het 2 slaapkamers: Akkomodeer tot 4 gaste. (1x koningin bed, 2x enkel beddens.)
  • 2 Badkamers (hoof en- suite met stort, bad in tweede badkamer)
  • Ruim sitkamer / eetkamer.
  • Oopplan, ten volle toegeruste kombuis, met oond, kookplaat (hob), mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien.
  • Televisie met alle DStv-kanale.
  • Gratis WiFi
  • Toesluit kluis in die hoofslaapkamer.
  • Lugversorging in hoofslaapkamer, dakwaaiers in spaarkamer en sitkamer.
  • Stoep vanaf sitkamer en hoofslaapkamer met patio stel,see uitsig.
  • Daagliks gediens (Maandag tot Vrydag), openbare vakansiedae uitgesluit.
  • Alle linne en badhanddoeke verskaf (strandhanddoeke uitgesluit).
  • Swembad in kompleks met braai en sitplek fasiliteite.
  • Wassery in komplekse offer was en tuimeldroog fasiliteite.
  • Outomatiese toegangshek wat beheer word deur sekuriteitswag.
  • Dubbel parkeerplek in onderdak motorhuis.
  • Sekuriteit op die perseel.
  • Jammer, geen troeteldiere word toegelaat nie.


Umdloti is die perfekte vakansie “weg-kom”:

  • 15 minute vanaf Durban - uShaka Marine World.
  • 10 min vanaf Umhlanga Rocks - Gateway winkel sentrum.
  • 10 min vanaf Mount Edgecombe gholfbane.
  • 5 min vanaf Sibaya Casino en Entertainment World.
  • Die dorp is binne loop afstand van:'n verskeidenheid van uitstekende restaurante, 'n plaaslike kroeg met lewendige musiek, vulstasie, apteek, hardeware winkel, drankwinkel, 2 supermarkte, poskantoor, biblioteek en mediese dokter.
  • Vermaak beskikbaar in Umdloti sluit in: Perdry op die strand, dolfyn besigtiging, diepsee visvang, skuba duik, vlieër brander ry(“kite surfing”), mikroligte vlugte ens

Bladsy Statistieke
50130 besigtings sedert 07 Feb, 2012.
Laas opgedateer op 14 Jun, 2018.