Eden Palms Eenheid 2 is n spoggerige, gemaklike en ten volle toegeruste selfsorg eenheid in n sekuriteits kompleks in Shakas Rock vir 4 persone.

Die eenheid is sowat 22km vanaf King Shaka Internasionale lughawe.

Die eenheid is bokant n restaurant gelee, n geriefswinkel, OTM en salon.

Die eenheid is loop afstand van die strand, omtrent 150m en pragtige see uitsig.

Die eenheid is ook gerieflik naby winkels en besienswaardighede.

Daar is 2 ruim kamers wat elkeen n koningingrootte bed in het. Elke kamer het n loop-in badkamer. Katoenlinne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het sentrale lugversorger en kompleks het n kragopwekker indien die krag sou afgaan.

Daar is n skottelgoedwasser, gas stoof en elektriese oond asook n dubbel deur groote yskas. Die moderne kombuis is ten volle toegerus met eetgerei en breekware en het Caeser Stone oppervlakte. Daar is ook n waterfiltreermasjien met sy eie kraan.

Daar is n eetkamer en leef area met n plat skerm- TV met volle DSTV.

Skoonmaak diens op sekere dae, Maandag, Woensdag en Vrydag. Indien ekstra skoonmaak diens verlang word sal dit n ekstra R150 per dag wees. Skoon beddegoed en handdoeke word elke 5de dag voorsien om water te spaar. Enige ongewaste skottelgoed of as eenheid of handdoeke baie vuil is sal koste van deposito afgetrek word.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai area met tafels en sambrele benut.

Fasiliteite

  • Wasgoed fasiliteite
  • Braaigeriewe
  • Swembad
  • Strand
  • Volle DSTV bokket
  • Gratis Wi-Fi
  • Geen krediet kaart fasiliteite
  • Restaurant op perseel
  • Veilige parkering op perseel
  • 24  uur - sekuriteits wag op perseel
  • Elekriese draad op grens muur

Taal Gepraat

Engels / Afrikaans

Fasiliteite
  • platskerm-TV
  • yskas / vrieskas
  • braai - kommunale
  • DSTV (premie)
  • films / teater (minder as 5km)
  • Free Wi Fi
  • gediens
  • kombuis (volledig toegerus)
  • kragopwekker
  • linne en handdoeke voorsien
  • lugverkoeler
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf in eenheid
  • parkering op die terrein
  • restaurant op die perseel
  • skottelgoedwasser
  • stoof in eenheid
  • strand (minder as 500 m)
  • Veilige parkering met individuele afstandsbedrae en sleutels
  • wasgeriewe (minder as 2 km)