Kruger Nasionale Park en Laeveld Akkommodasie

»

Witrivier Akkommodasie

»

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Witrivier

15 On PinehurstEnglish

15 On Pinehurst
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 15 Pinehurst Drive
White River Country Estate
White River
Mpumalanga
Kontak : Jackie Crews
Sel : 083-6595922

15 op Pinehurst is 'n groot, moderne, nuwe, luukse, gemeubileerde huis, wat 5 ster geriewe bied. Die huis is geleë op 'n kampioenskap gholf landgoed.

Die oopplan sitkamer / kombuis / eetkamer spog met 8 meter breë skuifdeure wat oopmaak na die buite onthaal area. ‘n Sprankelende swembad, met 'n waterval en gemakstoele is onder die wakende oë van reuse bloekoms en denne bome.

Die woning beskik oor 'n soliede rooshout en graniet kombuis met aparte opwaskamer en 'n gas stoof.

Die vier en-suite slaapkamers het elk 'n sitplek area met ‘n individueel beheerde skraal skerm TV's met volle satelliet dekking. Al 4 kamers het of 'n koning grootte bed of 2 enkel beddens.

Die badkamers is ruim en luuks.

‘n Rooshout en vlekvrye staal semi-”floating” stel trappe lei na die boonste area met 'n ruim sitkamer of gesinskamer met 'n kaggel en DStv.

‘n Gaste toilet en badkamer lei uit die sitkamer.

Opvou deure loop uit op 'n balkon en bied ‘n fantastiewe uitsig oor die skilderagtige gholfbaan, landgoed en omliggende woude.

Die Country Club fasiliteite (slegs sowat 500 meter weg) is oop vir gaste terwyl daar baie goeie restaurante en geleenthede om inkopies te doen in die onmiddelike omgewing geleë is.

Fasiliteite

  • Lugreëling
  • Lughawe (> 20km)
  • Groot wild (> 30 km)
  • Voëls besigtig
  • Braai
  • Casino (> 15km)
  • Kano’s (> 1km)
  • Motorhuur (20km)
  • Yskas
  • Hengel
  • Wild ritte (> 5km)
  • Golf
  • Verhitting
  • Internet fasiliteite
  • Strandmeer (> 1km )
  • Wassery fasiliteite
  • Lewendige vermaak (> 5km)
  • Mikrogolf
  • Flieks (> 5km)
  • Patio
  • Swembad
  • Privaat ingang
  • Parkering
  • Radio
  • Restaurante (> 1km)
  • Kluis
  • Muurbal (> 1km)
  • Tennis (> 1km)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • TV met volle satelliet toegang
  • Tuimeldroër beskikbaar
  • Wasmasjien beskikbaar

  • Betalings Opsies
  • MasterCard
  • Visa
  • Fasiliteite
  • braai
  • buite swembad
  • DSTV in die kamer
  • DSTV in kommunale gebied
  • films / teater (minder as 5km)
  • Golf (minder as 5km)
  • kaggel
  • kluis
  • kombuis (volledig toegerus)
  • lewendige vermaak (minder as 3 km)
  • lugversorger (alle eenhede)
  • meer (minder as 5km)
  • mikrogolf in eenheid
  • motorhuur (minder as 20km)
  • muurbalbaan (minder as 5km)
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • op gholflandgoed
  • parkering op die terrein
  • private ingang
  • radio in die kamer
  • restaurant (minder as 5km)
  • sauna / stoom kamer (minder as 3 km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • tuimeldroĆ«r
  • visvang (minder as 3 km)
  • wasgeriewe
  • wasmasjien op die terrein
  • wildritte (minder as 30 km)
  • Spesiale KategorieĆ«
  • Gholf Akkommodasie
Bladsy Statistieke
19487 besigtings sedert 28 Oct, 2008.
Laas opgedateer op 12 Apr, 2018.