Bly Plekke Logo
  • 1 of 21
    1/21 - Lounge
  • 2 of 21
    2/21 - Lounge Views
  • 3 of 21
    3/21 - Lounge Views
  • 4 of 21
    4/21 - Lounge to Patio
  • 5 of 21
    5/21 - Dining Room Views
  • 6 of 21
    6/21 - Dining Room
  • 7 of 21
    7/21 - Lounge Kitchen
  • 8 of 21
    8/21 - Main Bedroom
  • 9 of 21
    9/21 - 2nd Bedroom
  • 10 of 21
    10/21 - Room 3
  • 11 of 21
    11/21 - Patio
  • 12 of 21
    12/21 - Sea Views
  • 13 of 21
    13/21 - Kitchen
  • 14 of 21
    14/21 - Ensuite
  • 15 of 21
    15/21
  • 16 of 21
    16/21
  • 17 of 21
    17/21
  • 18 of 21
    18/21
  • 19 of 21
    19/21
  • 20 of 21
    20/21
  • 21 of 21
    21/21
  • 1 of 21
  • 2 of 21
  • 3 of 21
  • 4 of 21
  • 5 of 21
  • 6 of 21
  • 7 of 21
  • 8 of 21
  • 9 of 21
  • 10 of 21
  • 11 of 21
  • 12 of 21
  • 13 of 21
  • 14 of 21
  • 15 of 21
  • 16 of 21
  • 17 of 21
  • 18 of 21
  • 19 of 21
  • 20 of 21
  • 21 of 21
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:66 Lagoon Drive, Umhlanga, Durban, KwaZulu-Natal
Kontak:Bonny
Cell  :+27-83-4155650

Uitleg Slaapgeriewe
  • 12 Glitter Bay (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
45100 besigtings sedert 10 May, 2013.
Laas opgedateer op 12 Sep, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Glitter Bay 12 is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met n uitsonderlike uitsig, ‘n direkte toegang tot die gewilde wandelpad en swem strande, goeie sekuriteit en ‘n pragtige gemeenskaplike swembad en braai area.

Jy kan die atmosfeer van hierdie kusdorpie geniet met al die beste geriewe op jou voorstoep. Die woonstel word daagliks gediens( behalwe oor naweke en openbare vakansie dae). Die woonstel, wat oor die Indiese Oseaan uitkyk,  bestaan uit 'n groot sitkamer, eet-hoekie, ten volle toegeruste kombuis, 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim patio wat uitkyk oor die see en promenade en  waar jy kan terug sit en skemerkelkies geniet. ( 'n unieke kenmerk vir 'n vakansie woonstel op Umhlanga se strand front)

Die woonstel is toegerus met 'n UPS (Uninterrupted Power Supply) wat jou WIFI Router en 1x lamp tydens beurtkrag van krag sal voorsien. Jy sal ook jou mobiele toestel of skootrekenaar vir stroomdoeleindes kan laai.

Umhlanga is bekend vir sy wonderlike vakansie gevoel en sonnige klimaat wat elke jaar miljoene besoekers lok.

Vakansiegangers geniet die pragtige wye strande, die seelewe en jy kan selfs dolfyne te sien kry. Die promenade wandelpad word sterk aanbeveel want dit gee jou n pragtige uitsig van Umhlanga van die een kant na die ander.

Branderplank ry, snorkel, wind surfing, visvang of ‘n rit op ‘n skiboot is net n paar van die aktiwiteite wat ‘n mens op die strand kan geniet.

Umhlanga spog ook met onvergeetlike en gedenkwaardige plekke soos die Portnet vuurtoring en die immer bekende Oyster Box Hotel. Ander groot aantrekkings is Granny’s Pool, die Hawaan Inheemse Woud plus Gateway “Theatre of Shopping” wat ‘n Moet Sien is!.

As jy dit geniet om te dobbel is Sibaya Casino die plek waar jy jou fortuin kan maak en die wiel kan laat draai. Hierdie vermaaklike ervaring is net 10 minute se ry vanaf Umhlanga.

Soos jy kan sien is Umhlanga die plek om te wees, ingestel op vakansiegangers.


Fasiliteite:

  • Kapasiteit 6 (1x koningin bed, 4 enkel beddens)
  • 2 Badkamers (1 bad & 2 storte)
  • Kombuis ten volle toegerus (mikrogolf, skottelgoedwasser)
  • Kluis
  • Volle uitsig oor die see
  • Privaat patio
  • Webber braai op patio
  • Volledige DSTV word voorsien.
  • WIFI
  • UPS vir WIFI Router en 1x lamp
  • Lugversorging
  • Direkte toegang tot promenade / hoof strande
  • Veilige oop baai parkering
Fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
45100 besigtings sedert 10 May, 2013.
Laas opgedateer op 12 Sep, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

12 Glitter Bay
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 21
    1/21 - Lounge
  • 2 of 21
    2/21 - Lounge Views
  • 3 of 21
    3/21 - Lounge Views
  • 4 of 21
    4/21 - Lounge to Patio
  • 5 of 21
    5/21 - Dining Room Views
  • 6 of 21
    6/21 - Dining Room
  • 7 of 21
    7/21 - Lounge Kitchen
  • 8 of 21
    8/21 - Main Bedroom
  • 9 of 21
    9/21 - 2nd Bedroom
  • 10 of 21
    10/21 - Room 3
  • 11 of 21
    11/21 - Patio
  • 12 of 21
    12/21 - Sea Views
  • 13 of 21
    13/21 - Kitchen
  • 14 of 21
    14/21 - Ensuite
  • 15 of 21
    15/21
  • 16 of 21
    16/21
  • 17 of 21
    17/21
  • 18 of 21
    18/21
  • 19 of 21
    19/21
  • 20 of 21
    20/21
  • 21 of 21
    21/21
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
12 Glitter Bay - Umhlanga Rocks Verblyf.
WTS App Browser