Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14 - View from main beach
  • 2 of 14
    2/14 - View from patio
  • 3 of 14
    3/14 - View from front door
  • 4 of 14
    4/14 - Patio
  • 5 of 14
    5/14 - Living room
  • 6 of 14
    6/14 - Dining area
  • 7 of 14
    7/14 - Kitchen
  • 8 of 14
    8/14 - Main bedroom upstairs
  • 9 of 14
    9/14 - Upstairs bathroom
  • 10 of 14
    10/14 - Double bedroom downstairs
  • 11 of 14
    11/14 - Single bedroom downstairs
  • 12 of 14
    12/14 - Downstairs shower
  • 13 of 14
    13/14 - Large garden
  • 14 of 14
    14/14 - Uvongo Beach
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:71 Colin Street, Uvongo, South Coast, KwaZulu Natal
Kontak:Erika Steyn
Cell  :+27-82-8571362

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • PayPal PayPal
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
  • Swedish
Uitleg Slaapgeriewe
  • Uvongo Cabanas B18 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
21364 besigtings sedert 24 Jul, 2017.
Laas opgedateer op 06 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

‘n Gesellige strandwoonstel minder as 200m van die Uvongo hoofstrand. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers, en slaap ‘n total van 6 gaste. Die onderste vloer bied een slaapkamer met ‘n dubbelbed, ‘n slaapkamer met twee enkelbeddens en ‘n gemene badkamer met ‘n groot stort. Op met die trappe is die hoofslaapkamer met baie kasspasie en ‘n en-suite badkamer met ‘n gerieflike bad.

Groot skuifdeure lei na die balkon waar gedeeltelike see-uitsigte geniet kan word. Hierdie ruim oopplan woonstel het ‘n ten volle uitgeruste kombuis en sitkamer met ‘n TV, DVD speler en DSTV (onthou om julle Smart Card saam te bring). Daar is twee onderdak-parkerings (2 voertuie agter mekaar) en ‘n gemeenskaplike braai area. Die komleks is veilig met elektriese omheining, ‘n elektriese hek, en privaat hek-toegang na die seefront.

Rook is verbode in die eenheid (dit sluit hubbly’s in), maar gaste is welkom om op die stoep te rook. Ons het ‘n streng “geen troeteldiere” beleid. Onthou asseblief om julle eie bad- en strand-handdoeke, sowel as vaddoeke te bring. Die woonstel word voor aankoms en op die dag waarop gaste vertrek skoongemaak. ‘n Optionele dagskoonmaak kan gereël word op eie kostes.

Uvongo, geleë op die beeldskone KwaZulu Natal Suidkus, is bekend vir die riviermond wat gevorm word deur die Vungu valle teen die natuurlike rotsmure. Die strand is beskut en beskerm met haainette – ideaal vir son-en-see-vakansies regdeur die jaar. Daar is ‘n swembad en trapbootjies op die mond wat ure se genot bied vir die kinders (en ouers). Uvongo is bekend as ‘n vissersparadys met ideale kondisies op die rotsbanke en die Uvongo peer aan die anderkant van die riviermond. Restaurante en winkels is loopafstand van die woonstel af. Shelly Beach bied groter winkelsentrums met kitskosrestaurante en die gewilde Margate is 5km Suid. Daar is heelwat geleenthede in die omgewing vir diepsee-visvang, skubaduik, walvis- en dolfyn-kyk, staproetes en golf entoesiaste.

Ons wil hoop dat julle vakansie ‘n onvergeetlike een sal wees. 

Fasiliteite
  • Malaria vry
  • Perdry (minder as 5km)
  • DVD speler
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Parkering op die terrein
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
21364 besigtings sedert 24 Jul, 2017.
Laas opgedateer op 06 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Uvongo Cabanas B18
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 14
    1/14 - View from main beach
  • 2 of 14
    2/14 - View from patio
  • 3 of 14
    3/14 - View from front door
  • 4 of 14
    4/14 - Patio
  • 5 of 14
    5/14 - Living room
  • 6 of 14
    6/14 - Dining area
  • 7 of 14
    7/14 - Kitchen
  • 8 of 14
    8/14 - Main bedroom upstairs
  • 9 of 14
    9/14 - Upstairs bathroom
  • 10 of 14
    10/14 - Double bedroom downstairs
  • 11 of 14
    11/14 - Single bedroom downstairs
  • 12 of 14
    12/14 - Downstairs shower
  • 13 of 14
    13/14 - Large garden
  • 14 of 14
    14/14 - Uvongo Beach
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Uvongo Cabanas B18 - Uvongo Verblyf.
WTS App Browser