Cat's Eye Cottage (geen rook), bestaan uit twee luukse eenhede, Cat's Eye Jewel en Cat's Eye Gem. Geleë in die hart van Vredekloof, sentraal en naby aan die N1 vir maklike toegang na die Wynlande, Kaapstad, SBS en die Waterfront. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Rondekuil selfsorg kothuise is gele(ë tussen golwende heuwels in die platteland, omtrent 10 minute se reistyd vanaf Durbanville en 25 minute vanaf die hart van Kaapstad,... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Thatchwood Cottage is in Pinelands geleë en bied 'n selfsorgkothuis met sy eie ingang en veilige parkeerplek van die straat af. Daar is 'n swembad en rustige tuin waar gaste kan ontspan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.