Bly Plekke Logo

Three Sisters Verblyf

Wys 1 tot 11 van 11 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

The Three Sisters hills in the Karoo, Northern Cape  © flowcomm, License

Three Sisters

Drie Susters is 'n landmerk langs die N1 in die Karoo Nasionale Park en is sowat tagtig kilometer noordoos van Beaufort-Wes geleë. Dit is by die kruising van die N1- en N12-nasionale roetes, en is 'n gewilde afbreekplek met die bou van 'n Shell Ultra City daar.

Drie Susters kry sy naam uit drie duidelik sigbare en byna identiese doleriet-bedekte koppies in die omgewing. Hierdie is gevorm deur die differensiële verwering van 'n dolerietbank. Daar is beperkte akkommodasie beskikbaar in die omgewing.

'n Klein dorpie in die sentrale Karoo lyk dalk 'n ongewone plek om te besoek, maar vir die model trein-entoesias is daar 'n ware juweel afgesonder in die solder van 'n ou plaashuis. Eienaar Johan Hamman het meer as 600 meter van die model treinpad op die solder van sy plaas, met model treine van regoor die wêreld.

Nabygeleë Dorpe Met Verblyf
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Three Sisters Verblyf, Hantam Karoo en Bo-Karoo
WTS App Browser