Little Eden St Lucia Selfsorg akkommodasie is 'n 4 STER, AA HOOG AANBEVEEL akkommodasie waar u verseker kan wees van luukse, smaakvol versierde en gehalte selfsorgwoonstelle aan die rand van die eerste Suid-Afrikaanse Wêrelderfenisgebied - iSimangaliso We …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
As jy lief is vir die natuurskoon, die buitelewe wil ervaar of ‘n vakansie propvol avontuur & aktiwiteite beplan is St Lucia 14 on 103 McKenzie die ideale bestemming vir jou! Hierdie luukse 6 slaap selfsorg lugversorgde eenheid is ideaal vir gesinne wat o …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Akkommodeer 6 mense soos volg: (1 dubbelbed en 4 enkel beddens). ‘n Vrieskas is beskikbaar en DStv (beperkte kanale), die kompleks is luuks, met 24-uur sekuriteit, ‘n tennisbaan, swembad, muurbalbaan, wassery, en 'n kaai op die vleiland (“estuary”). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ndiza is in privaat besit wat ons verbind tot diens en kwaliteit, sowel as toegewyde persoonlike aandag, terwyl gaste geakkommodeer word, in die pragtige Suid-Afrika. Jy sal Ndiza verlaat met gekoesterde herinneringe en ervarings. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
15 kilometres from the Zululand town of St Lucia, whose surrounding wetlands were proclaimed a world heritage site in 1999, lies the fully fenced, secure village of Monzi.
Attractively laid out in exceptionally scenic surroundings, Monzi village boasts a golf course and facilities for squash and tennis players. More than that however, its proximity to the natural wonderlands of St Lucia wetlands, with its abundant bird and wildlife, its golden beaches and magnificent tropical forests as well as its lakes, rivers and fresh water pans, makes Monzi an ideal place to recharge tired batteries before embarking on the next adventure.
Monzi is also only a short half hour drive from the popular, "big five" Umfolozi Game Park's southern entrance gate. Here the tourist can sample the ultimate bush experience with the added advantage of being guaranteed plenty of game to view.
Excellent accommodation is available in Monzi village where visitors can enjoy panoramic views and the sounds of nature while relaxing in comfort.