Hierdie moderne, opgegradeerde woonstel kyk uit oor 'n afgesonderde baai en die nuwe hengel pier in Margate. Dit is ongeveer 350 meter weg van Margate se hoof "blou vlag" swemstrand en bied die mees uitgesoekte en asemrowende uitsig van die branders wat b …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg eenheid in Margate vir 6 persone! 3 pragtige slaapkamers met 2 vol badkamers, volledig toegerus met alles wat jou hart begeer. Veilig, met 24 uur sekuriteit en swembad in kompleks! …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie Selfsorg 2 Slaapkamer, 1 Badkamer eenheid is geleë in die gewilde vakansie bestemming van Margate met n pragtige see uitsig en is omring deur restaurante, vermaaklikheid gebiede en alle geriewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
11 Sha Bay is ‘n selfsorg vakansiewoonstel op die grondvloer van ‘n sekuriteits komplex 500m van die bekende Lucien Strand in Manaba. Die woonstel is ideaal vir gesinne op soek na gerieflike verblyf asook vir gesinne met kinders wat lekker in die privaat …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.