Geleë in Vanderbijlpark, is Loch Vaal, met sy vol toegeruste kothuis met lugreling, ideaal vir die boot-/watersport-entoesias. Slaapplek vir tot ses persone. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Henlize is n stil rustige wegbreekplek met private toegang tot die Vaalrivier, en slegs 45 min se ry vanaf Johannesburg, 30km uit Parys met sy interressante eetplekkies, kusgallerye, antiek en koffie winkels. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.