Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - Balcony with jetmaster BBQ - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 2 of 12
    2/12 - Lounge and view from kitchen
  • 3 of 12
    3/12 - Beautiful winter sunsets - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 4 of 12
    4/12 - Entrance - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 5 of 12
    5/12 - 1st landing
  • 6 of 12
    6/12 - Lounge - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 7 of 12
    7/12 - Kitchen
  • 8 of 12
    8/12 - Bedroom - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 9 of 12
    9/12 - Bathroom
  • 10 of 12
    10/12 - Uninterrupted view of sea
  • 11 of 12
    11/12 - Magical mornings - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 12 of 12
    12/12 - Balcony - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
*Vanaf R1200
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:5 Blushing Bride Close, Gordons Bay, Western Cape, South Africa

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Spesiale Kategorieë
  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    Private balcony with own BBQ and uninterrupted views of the sea across the False Bay

  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
25951 besigtings sedert 17 Sep, 2009.
Laas opgedateer op 20 Apr, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

The Blue Marine Luxury, geleë in Gordonsbaai, het een woonstel, 'n onbelemmerde uitsig met betowerende sonsondergange, privaat balkonne, outomatiese en beskermde parkeerplek. Geskik vir die uiterste plesier, hetsy vir vakansie of besigheid.

Gordonsbaai is een van ons skilderagtigste stranddorpe in die Wes-Kaap met 'n pragtige bergreeks wat die bedrywige kusdorp omraam. Interessante restaurante, koffie-winkels, kuns- en ander eksklusiewe winkels kan ontdek word as u deur die Beach Road se ouderwetse dorpie se kraampies stap. Neem 'n bootrit vanuit die hawe op 'n pragtige dag, om die prag van Valsbaai met sonsondergang te geniet.

Jammer - GEEN KINDERS

 

  • Oopplan woonarea waarin 2 persone kan slaap.
  • Glas skuifdeure verleen toegang na die groot stoep met sy onbelemmerde see-uitsig.
  • Ingeboude jet master-braaier met baie pakplek vir hout/houtskool.
  • Geniet die betowerende sonsondergange vanaf jou privaat stoep.
  • Ten volle toegeruste kombuis met breekgoed, eetgerei, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf-oond, oond, uitsuig-waaier en yskas.
  • Ruim, oopplan slaapkamer wat getooi is met hoë gehalte beddegoed met die opsie van 'n koningsgrootte bed of twee enkelbeddens.
  • Strand-handdoeke word voorsien.
  • Badkamer het 'n bad en aparte groot stort.
  • Te volle beveiligde privaat, ge-outomatiseerde motorhuis.
  • Wifi-internet beskikbaar.
  • Vingerdruk kluis in slaapkamer.
  • Volle DSTV en PVR (om self programme op te neem).
  • Rook is verbode in die gebou, maar asbakke word voorsien vir die balkon/stoep.
  • Word weekliks, sonder ekstra  koste gediens.

Minder as 2km na die naaste strand in Gordonsbaai, 28km na Stellenbosch en wynlande, 40km na Kaapstad lughawe en 55km na Kaapstad.

 
Fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Toesluit motorhuis
  • Internet fasiliteite
  • Verwarmers in eenheid
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Braai fasiliteite
  • Gediens
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Wasmasjien in eenheid
  • Wasmasjien op die terrein
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    GPS POSISIE:
    34°10'14.88"S
    18°50'47.98"E
Aanwysings
GPS POSISIE:
34°10'14.88"S
18°50'47.98"E
Bladsy Statistieke
25951 besigtings sedert 17 Sep, 2009.
Laas opgedateer op 20 Apr, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

The Blue Marine Luxury Self Catering
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - Balcony with jetmaster BBQ - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 2 of 12
    2/12 - Lounge and view from kitchen
  • 3 of 12
    3/12 - Beautiful winter sunsets - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 4 of 12
    4/12 - Entrance - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 5 of 12
    5/12 - 1st landing
  • 6 of 12
    6/12 - Lounge - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 7 of 12
    7/12 - Kitchen
  • 8 of 12
    8/12 - Bedroom - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 9 of 12
    9/12 - Bathroom
  • 10 of 12
    10/12 - Uninterrupted view of sea
  • 11 of 12
    11/12 - Magical mornings - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
  • 12 of 12
    12/12 - Balcony - The Blue Marine Luxury Self Catering Gordons Bay, Cape Town
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
The Blue Marine Luxury Self Catering - Gordons Bay Verblyf.
WTS App Browser