Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - River and outside patio - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 2 of 12
    2/12 - Patio overlooking river - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 3 of 12
    3/12 - Rooms 1, 2 and 3
  • 4 of 12
    4/12 - Orange river - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 5 of 12
    5/12 - Deck
  • 6 of 12
    6/12 - Deck - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 7 of 12
    7/12 - One of 2 Swimming pools
  • 8 of 12
    8/12 - Garden
  • 9 of 12
    9/12 - Sitting area - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 10 of 12
    10/12 - Standard room - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 11 of 12
    11/12 - Standard room
  • 12 of 12
    12/12 - Garden - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
*Vanaf R360
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewingsOndersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:8 Steenbok Lane, Middelpos, Upington, Northern Cape, South Africa
Kontak:Liezl / Alida
Tel (1) :+27-54-3322210
Tel (2) :+27-76-1900450
Fax  :+27-54-3322210
Cell (1) :+27-82-8557757
Cell (2) :+27-76-1900450

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Spesiale Kategorieë
  • Visvang Verblyf - Varswater
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
33062 besigtings sedert 30 Jul, 2008.
Laas opgedateer op 06 Jul, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

GEEN VERDERE KRAGONDERBREKINGS
KRAGOPWEKKERS GEINSTALLEER

Sun River Kalahari Lodge bied gerieflike, luukse en bekostigbare B&B-verblyf in Middelpos, Upington in die hartjie van die Groen Kalahari reg op die oewer van die magtige Oranjerivier.

Ons sien daarna uit om u te verwelkom en hartlike gasvryheid, effektiewe diens en sorgsame personeel tot u beskikking te stel.

Sun River Kalahari Lodge bied 'n tuiste weg van die huis, met al die kamers wat 'n volledige reeks gastedienste beskikbaar het.

Omtrent Ons:

Sun River Kalahari Lodge bied aan ons besoekers 'n rustige en ontspanne weg-breek van die besige gewerskaf van die alledaagse lewe.

Ons bestuur en personeel is elkeen goed opgelei met 'n uitgebreide kennis in die gasvry-industrie. Met ons liefde vir mense en vir wat ons doen, is ons doel steeds om in al ons gaste se behoeftes en verwagtings, na die beste van ons vermoë, te voldoen, en dit altyd met 'n glimlag!

Verblyf:

Sun River Kalahari Lodge het 16 luukse en stylvol en-suite kamers om aan te bied, 7 met besonderse rivier- en tuin-uitsig. Ons kamers kan enkel, dubbel en gesinne huisves. 'n Bekoorlike wittebrood-suite is beskikbaar vir daardie spesiale geleentheid.

Alle kamers is toegerus met die volgende standaard toebehore om ons gaste se
verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Lugsorg, Tv SABS 1,2,3, E-Tv en DSTV, haardroërs, vol luukse badkamer en geriewe. Koffie/tee skinkbord, gerieflike ekstra lang beddens, kluis, klein kombuisie in sommige kamers.

Geriewe:

Sun River Kalahari Lodge bied die volgende geriewe vir ons gaste se plesier, almal omring deur welige tuine en uitsig op die Oranjerivier.

Ontbyt, middagete (op versoek) en aandete - volgens die ware Kalahari-tradisdie,word binnenshuis, of op die tuinstoep, wat 'n uitsig op die Oranjerivier het,bedien.

Ander geriewe sluit in:

'n Gelisensieerde kroeg, eksklusiewe restaurant slegs vir gaste, braaigeriewe en 'n bekoorlike rivier-dek, 'n swembad, draadlose internet, Hot Spot Laundry Services, beskutte parkering, alle kredietkaarte word aanvaar.

Ekstra diens:

Komplimentêre lughawe-vervoer, Afslagbewyse vir Uppington Ster-kinekor, Beauty Secrets Spa and Wellness Centre, Sakkie se Arkie River Ferry en 'n bekende haarsalon.

Fasiliteite
  • Lughawe oordragte
  • Wasgeriewe
  • Kluis
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • Restaurant op die perseel
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Lughawe (minder as 15km)
  • Kinder oppas diens
  • Kaggel
  • Internet fasiliteite
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Films / teater (minder as 5km)
  • DSTV in kommunale gebied
  • Wasmasjien op die terrein
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
33062 besigtings sedert 30 Jul, 2008.
Laas opgedateer op 06 Jul, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Sun River Kalahari Lodge
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - River and outside patio - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 2 of 12
    2/12 - Patio overlooking river - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 3 of 12
    3/12 - Rooms 1, 2 and 3
  • 4 of 12
    4/12 - Orange river - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 5 of 12
    5/12 - Deck
  • 6 of 12
    6/12 - Deck - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 7 of 12
    7/12 - One of 2 Swimming pools
  • 8 of 12
    8/12 - Garden
  • 9 of 12
    9/12 - Sitting area - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 10 of 12
    10/12 - Standard room - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
  • 11 of 12
    11/12 - Standard room
  • 12 of 12
    12/12 - Garden - Sun River Kalahari Lodge Bed and Breakfast Middelpos, Upington
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Sun River Kalahari Lodge - Upington Verblyf.
WTS App Browser