Welkom by Upington Inn, 'n groen oase in Upington, Noord-Kaap. Die hotel bied 38 nuut opgeknapte kamers en 'n volledige reeks geriewe om 'n gemaklike verblyf vir sake- en vakansiereisigers te verseker. Geleë aan die oewer van die Oranjerivier... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Postmasburg Inn bied hotel- en selfsorgverblyf wat gerieflik geleë is halfpad tussen Upington en Kimberley, Postmasburg is 'n verwelkomende, groen dorpie gevoed deur 'n dam en natuurlike fonteine. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Met die intrapslag te Calvinia Hotel word gaste hartlik verwelkom soos net Calvinianers kan doen. Die Hotel beskik oor 25 kamers elk met en-suite, ‘n afkoelswembad, konferensiesaal wat tot 80 mense gemaklik kan sit, ‘n biertuin met direkte ingang na ons k …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kakamas Hotel, omring deur welige groen wingerde, skuil in die Oranjeriviervallei aan die buitewyke van Kakamas, Noord-Kaap. Kakamas Hotel is op pad na verskeie gewilde bestemmings: Augrabies Nasionale Park, die Kalahari, Namibië, Richtersveld …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Springbok lê in 'n smal vallei omring deur die Koperberge in die hartjie van die Namakwaland, 570 km noord van Kaapstad. Dit is die laaste groot dorp voor Namibië en dit staan bekend as die blommehoofstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.