Mooiplasie boskamp is geleë in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, Noord van Pretoria, 65km van die Zambesi-afrit in Pretoria. Ons het baie wild rondom ons berghut-kamp, omdat al die heinings verwyder is... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Klipkraalgastehuis - Hierdie selfsorg kothuise van die basiskamp en staproete is knus geleë tussen die heuwels van die Suikerbosrand. Die Klipkraal Gasteplaas bied die ideale toevlugsoord weg van die gejaag en geraas van die stadslewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bederf u self met 'n onvergeetlike en rustige naweek weg van die gewoel en geraas van die alledaagse lewe, in die gerief van ons selfsorg woonstelle, by Heaven on Vaal. Elke eenheid het 'n uitsig op die water en 'n braaier op die balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Nullarbor Cottages is gesetel in die rotsagtige arms van die Witwatersrand se berge op 'n plaas in privaatbesit. Dit voorsien 'n ideale plek vir 'n stil en romantiese wegbreek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Cottage is a grasdak-kothuis met 6 pragtige, gerieflike kamers vir jou verblyf in Midrand, Gauteng. Ons is klein en persoonlik, maar ook elegant en verwelkomend. Pragtige groot tuin gee 'n "uit die stad" atmosfeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Guesthouse @ 56 is 'n elegante plattelandse gastehuis in Mooiplaats, Pretoria. Die gastehuis is gerieflik geleë in die Mooiplaats-area, suidoos van Pretoria, en net 4 km vanaf die M6 en 6 km vanaf die Silver Lakes Estate en Gholfbaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Pheasant Hill bied B&B-verblyf in Doornkloof-Oos in Centurion, Gauteng. Ervaar die atmosfeer van die platteland buite die Pretoriase middestad. Ons is net 1 km vanaf die Rietvleidam Natuurreservaat. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.