Gauteng Akkommodasie

As u nie u dorp/stad in die onderstaande lys kan vind nie, gebruik die Vinnige Soek (regs bo).
Soek Akkommodasie Soek
Kies 'n Dorp

Gauteng Akkommodasie

Gauteng is sonder twyfel die hart van Suid-Afrika se industriële, kommersiële en finansïele instellings, wat vir ongeveer 40% van die land se welvaart verantwoordelik is. Alhoewel die kleinste van die 9 provinsies, is Gauteng die setel van die regering en administrasie. Dit bevat meer as 100 ambassades en hoë amptenary. Alhoewel die groei en ontwikkeling hoofsaaklik toegeskryf kan word aan die ontdekking van goud (meer as 'n eeu gelede), het die groot verskeidenheid van ander grondstowwe en energiebronne beslis hul bydrae gelewer tot die sukses van die volgehoue groei en ontwikkeling.

Met slegs 1.5% van die grond, is Gauteng die digsbevolke provinsie in Suid-Afrika. Dit verteenwoordig elke nasionaliteit, elkeen met sy eie etniese en kulurele identiteit wat van Gauteng 'n kaleidoskoop van moderne Afrika maak.

Hierdie dinamiese provinsie bied 'n groot verskeidenheid van kulturele en ontspannings-aktiwiteite - meer as 60 museums van Suid-Afrikaanse kuns-, humanitêre- en militêre geskiedenis, as ook van die goud-industrie. Vir 'n ervaring van die wildlewe, besoek die Johannesburg en Pretoria se dieretuine of wildreservate, wat binne 'n paar uur se ry vanaf Gauteng se hoofstede is. Daar is ook uitstekende botaniese tuine en voëlreservate wat besoekers kan geniet.

Ondersteuners, sowel as spelers sal die baie sportgeriewe wat beskikbaar is, geniet. Sportsoorte sluit in: Gholf, seilvaarte, hengel, motorsport en warm lugballon-ritte, om maar 'n paar te noem.

Wys 1 tot 20 van 255 eenhede
Slaap: 24 in 9 eenhede/kamers
Van R 750,00
Per persoon per nag (wat deel).

Ten Stirling

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Waverley

"Ten Stirling Bed and Breakfast" en nou ook "Ten Stirling Studio" is geleë in gevestigde tuine, slegs sowat 4 km vanaf Santon se SBD en die Johannesburg se SBD. Ook ideaal geleë vir toegang na OR Tambo Internasionale Lughawe via die M1- en N1-sn

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 14 in 3 eenhede/kamers
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Magalies Bush Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Magaliesburg

Magalies Bush Lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ongekunstelde wegbreek in die Magalies-bosveld.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 36 in 18 eenhede/kamers
Van R 450,00
Per persoon per nag (wat deel).

Mokoya Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Magaliesburg

Mokoya-gastehuis is 'n knus, landelike vergaderplek in die Hekpoortvallei, wat met sy pragtige omgewing, voorteflike Mokoya-gedenkwaardige ervarings bied. 17 kothuis-tipe-verblyf met privaatbadkamers is beskikbaar in 27 hektaar bosveld.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 300,00
Per persoon per nag (wat deel).

Loch Vaal Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Vanderbijlpark

Geleë in Vanderbijlpark, is Loch Vaal, met sy vol toegeruste kothuis met lugreling, ideaal vir die boot-/watersport-entoesias. Slaapplek vir tot ses persone.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 36 in 10 eenhede/kamers

Saamrus Guest Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Magaliesburg

Deur Getaway as een van die beste troeteldier-vriendelike ondernemings in SA gekies! Geleë in 'n prentjiesmooie vallei van Magaliesburg in die Magalies Meander bied Saamrus aan u 'n ontspanne wegbreek van alles. Vrede en rustig...

Direkte Ondersoek Bel Direk

Klipkraal Self Catering Guestfarm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Heidelberg

Klipkraalgastehuis - Hierdie selfsorg kothuise van die basiskamp en staproete is knus geleë tussen die heuwels van die Suikerbosrand. Die Klipkraal Gasteplaas bied die ideale toevlugsoord weg van die gejaag en geraas van die stadslewe.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 20 in 10 eenhede/kamers
Van R 300,00
Per persoon per nag (wat deel).

Nullarbor Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Magaliesburg

Nullarbor Cottages is gesetel in die rotsagtige arms van die Witwatersrand se berge op 'n plaas in privaatbesit. Dit voorsien 'n ideale plek vir 'n stil en romantiese wegbreek.

Kits Besprekings
Slaap: 21 in 5 eenhede/kamers
Van R 880,00
Per eenheid per nag.

Thula Thula Lodge

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Pretoria

Thula Thula Lodge, selfsorg-verblyf in Kameeldrift-Oos, Pretoria, het 5 selfsorg-eenhede, almal ten volle toegerus. 'n groot boma vir 20 - 30 persone. Konferensie-geriewe vir tot 100 persone

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 295,00
Per persoon per nag (wat deel).

B@home Guesthouse and Homestay

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Springs

B@home guest house and homestay is 'n eienaar-beheerde onderneming met baie billike tariewe, wat ideaal geskik is vir sakemanne en dames vir verblyf in Springs.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 27 in 8 eenhede/kamers
Van R 315,00
Per persoon per nag (wat deel).

Fourways Gardens Guest Estate

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Fourways

Hierdie stylvol, individueel versierde verblyf het 'n koloniale Victoriaanse gevoel. Gaste kan kies tussen 'n privaat, ten volle toegeruste, een en 'n half, twee of drie-bed, selfsorg kothuise met vol toegeruste kombuise en Tv. Ons het ook faks,..

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 250,00
Per persoon per nag (wat deel).

Little Bushveld

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Bon Accord

Gevestig op 'n plot met twee grasdak, selfsorg/bed & ontbyt berghutte wat die gemak en gerief van u eie huis aanbied. Elkeen het 'n toegeruste kombuis met eie badkamer, skadukolle om te ontspan en/of om vleis te braai.

Direkte Ondersoek Bel Direk

Vaal River Guest House

Gastehuis Akkommodasie in Vanderbijlpark

Vaal River Guest House is in 'n stil voorstad van Vanderbijlpark geleë, 'n industriële stad net langs die Vaalrivier. In Vanderbijlpark is die bekende 'Emerald Casino and Resort', 'Emfuleni Golf Course and Estate' en die Vaal...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 12 in 6 eenhede/kamers
Van R 385,00
Per persoon per nag (wat deel).

49 On Norman Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Northcliff

49 On Norman is 'n onderneming met die toegewyde sakeman en toeris in gedagte - dit bied luukse, gemaklike, ruim verblyf in 'n deftige omgewing. Ons be-oog om 'n uitstekende kliënte-ervaring te bied, wat baie koste-effektief teenoor...

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 1 200,00
Per eenheid per nag.

Heaven On Vaal

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Vanderbijlpark

Bederf u self met 'n onvergeetlike en rustige naweek weg van die gewoel en geraas van die alledaagse lewe, in die gerief van ons selfsorg woonstelle, by Heaven on Vaal. Elke eenheid het 'n uitsig op die water en 'n braaier op die balkon.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6 in 3 eenhede/kamers

31 On Sharrow Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Randburg

31 Op Sharrow Gastehuis is 'n B & B geleë in 'n veilige dreun af buurt met baie voëls en bome. Ons is naby aan 3 winkelsentrums wat 'n wye verskeidenheid van restaurante, winkels, apteke en dokters bied.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 20
Van R 1 630,00
Per persoon per nag (wat deel).

Inanda Club

Hotel Akkommodasie in Inanda

Die Inanda Club het 10 gastekamers, geleë op Inanda Club se gronde, met beskermde, privaat en veilige verblyf vir persone wat sentraal wil bly, maar ook die buitelug en klubgeriewe wil geniet.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 76 in 14 eenhede/kamers
Van R 730,00
Per eenheid per nag.

House on York

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Bedfordview

House on York bied elegante, goed ontwerpte slaapkamers met eie badkamers, individueel versier met styl en gerief in gedagte. Dit is geleë in Kensington Suid, binne loopafstand van pragtige oudhede-winkels en outydse, klein koffie-winkels.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 12 in 6 eenhede/kamers
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

Dolphin Whisper Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Cullinan

DOLPHIN WHISPER Guest House & Spa verblyf in Cullinan is gele(ë in die middel van die dorp waar alles binne loopafstand is. (Diamantmyn, gim, rugbyveld, gholfbaan, muurbal, restaurante, winkels, kerke, historiese geboue...

Direkte Ondersoek Bel Direk

Silverstone Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Randburg

Silverstone Gastehuis bestaan uit 11 slaapkamers, elk met 'n privaat badkamer en sy eie ingang met 'n uitsig op die tuin. Die omgewing en geboue is stil, beskermd en veilig. Elke kamer is afsonderlik versier en ons doel is om...

Direkte Ondersoek Bel Direk

Acorns on 8th

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Parktown Noord

Selfsorg eenhede in die gesogte, moderne voorstad, Parktown Noord. Beide met moderne, helder binne-afwerking met al die nuutste geriewe soos 'n Tv, Wi-Fi, vol toegeruste kombuis in 'n stil, boomryke voorstad naby aan restaurante en winkels.

Direkte Ondersoek Bel Direk