Vaal Waterfront dakwoonstelle, goed toegeruste, selfsorgverblyf in Deneysville, weerskante van die Gauteng/Vrystaatgrens, 60 minute vanaf Jhb, 90 minute vanaf Pretoria. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Indien u na 'n algehele, rustige en vreedsame tydjie in 'n Afrika omgewing soek, hoef u nie verder te soek nie. Ons luukse selfsorg kothuise is ten volle toegerus en word gediens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ronderus Guest Farm is geleë in die Noord-Oostelike Vrystaat in die Memel-distrik, naby genoeg aan Gauteng, vir die ideale naweek se wegbreek. Dit is ook op die pad na Durban. Ons het somer-reënval met koel somers en koue winters. Sneeu... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
MAHEM Gastehuis bied moderne, luukse verblyf in 6 knus slaapkamers met privaat badkamers. Gaste kan in die ruim woon/eetgebied ontspan. Dit het 'n selfdiens-kroeg asook 'n kaggel vir die koue wintersaande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
JessHil is 'n outydse sandsteen selfsorg-kothuis in die skideragtige dorp, Clarens. Clarens is welbekend as die juweel van die Vrystaat. JessHil kan gemaklik 4 persone huisves in twee slaapkamers met koningins-grootte beddens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Akzente is in die hart van Clares geleë, binne loopafstand van al die gallerye, winkels en restaurante, maar het tog 'n skideragtige uitsig oor die vallei en berg van Golden Gate en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bedrock bied aan besoekers aan Bloemfontein selfsorgverblyf in die lowerryke woonbuurt Bayswater. Geleë in die noordelike voorstede, naby 'n winkelsentrum, wegneemetes, eetplekke, mediese geriewe en skole in 'n stil veilige tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sediba Lodge bied selfsorgverblyf in Clarens, die "Juweel van die Vrystaat". Die gastehuis is ruim, goed geleë, word gediens en bied tuis-van-huis gemak. Die uitsig is verstommend en beide huise is slegs 'n paar meter van 'n dam vol forelle. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Barbet country kothuise is op 'n groot plaas, 17 km vanaf Clarens langs die pragtige Maluti-roete, 'n pragtige, skilderagtige rit, wat ons eie "Gods Window" insluit, met uitsig op die uitgestrekte Maluti bergreeks. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.